Parkie movies

In Fokken Zef Videos deur griffin3 Eiertjies

Lus om 20 minute te kill? Laat hierdie twee outjies buffer, gaan maak koffie, rook 'n zaan en vang 'n kak. Hierie laities het so paar movies in hulle vrye tyd gemaak en dit lyk of daar 'n derde een oppad is.

Dit lyk ook effens of hulle bietjie beter raak met editing en what-what soos hulle aangaan met hulle movie-making hobbie.

Deel met jou tjommies!

    griffinParkie movies

    Comments

    1. Oupoot

      Nie te kak nie.  Nou nie Wicus van der merwe level nie, maar die fokkers het dalk 'n ding beet. Beter production quality as meeste SABC shows.
       

    Gooi Comment