Monthly Archives: September 2010

Die avonture van Hopla en Poes

Die Nederlanders maak lekker TV programme vir hulle kaaskop kindertjies. Die tannie wat hieso narrate tune meer "poes" in hierdie storie as wat Jack Parow "awe" tune by 'n gig. (shot, Hein) Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos | Tagged | 7 Comments

Interview: Clayton Cubitt

This are going to be in English because the person waht we spoke to is from the overseas. The US in A to be more specificallaly. From New York. Sommer on 9/11 as well. He also did a fokken next level photoshoot of Die Antwoord, their upcoming debut album's, $O$'s cover being one of the [...]
Gefile in Die Antwoord, wkj interviews | Leave a comment

Laday Gaga maak dat SA pampoen of wortels wil braai

Pa-pa-pa-pa pa-pa-pa-pa pap en vleis! Ma-ma-mamaaa! Stupid bitch. Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | Tagged | 12 Comments

Jy is by die verkeerde fokken gig, my bra.

Vat die ou se drumkit weg. Vat die ouens langs hom weg. Sit hom in die see. Net soos hy in die video is, en dit lyk of hy 'n ongewenste blowjob by 'n skool haaie kry terwyl hy terselfde tyd 'n bruinbeer probeer uitworstel uit 'n straight jacket uit. So gepraat van straight jackets. [...]
Gefile in Fokken zef videos | 10 Comments