Monthly Archives: September 2010

Dis naweek.

Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | Leave a comment

Tourettes en kareoke? Tareoke? Traalala! FUCKER!

Hierdie is for real, en effens grim. Dis nietemin at least 100 keer beter as Idols. Sing gerus saam as jy wil. Dis REM se "Losing my Religion". Hier is die lyrics: Oh, life FUCKER is bigger, FUCKER *pop* It's bigger than you And you are not me, FUCK! The lengths that I will go to FUCKER, [...]
Gefile in Fokken zef videos | 18 Comments

Hoe om te naai… week#1 van 4

… en weer lekker vet pryse op Watkykjy te wen. Kyk, ons het al effens aan hierdie probleempie geraak. As mens na die Google se autocomplete kyk, weet Afrikaanse mense duidelik nie hoe om te naai nie. Ons wil julle outjies help en het by Lapa Uitgewers gaan aanklop om te hoor of daar nie 'n [...]
Gefile in kompetisie | 75 Comments

(Almost) Legends – die laaste 2 webisodes

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | Leave a comment