Monthly Archives: September 2010

Juanita verban in Ysland

Hierie is so vier jaar terug deur een van ons tjommies Thys Nywerhied geskryf en het nogal vandag betrekking: "Die alombekende Afrikaanse treffer “Skarumba” is onlangs deur die regering van Ysland verban omdat die liedjie “Skarumba” woorde en frases bevat wat vulgêre betekenisse in Yslandies het. Die frase “Ahadi hooi Skarumba!” kan letterlik in Yslandies vertaal [...]
Gefile in Snotstories | Tagged | 10 Comments

Gids tot goeie seks – ons eerste wenner

Geluk aan Marius Moller vir sy uitsekende gebruik van zefslang, beeldspraak, alliterasie en dies meer vir sy seksposisie. Jy wen die eerste copy van "Jou Gids Tot Goeie Seks" wat deur Lapa uitgegee word. As jy verward pluk, hierie is waarvan ons praat. Ons maak Vrydag weer so met 'n nuwe stel kompetisiereels. Marius se favourite posisie [...]
Gefile in kompetisie | 1 Comment

Die wille fokken Weste

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 6 Comments

Watkykjy Damduikers #4

Watkykjy Damduikers is daar om die arme piele wat tot 17:00 of 18:00 of later werk ook darem bietjie beter te laat voel so rukkie voor hulle kan fokof. Jy hoef nie noodwendig die woorde "dis naweek. kom ons duik" te gebruik nie. Express jouself oor hoe poesbly jy is dat dit naweek is en [...]
Gefile in Watkykjy Damduikers | 1 Comment