Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: September 2010
MTN launch iPhone 4 in Suid Afrika
As jy hierdie kan lees, beteken dit dat ek by 'n fokken lekker jol is met verniet kos en stuffs en dat hierdie post van een hand af gestuur is terwyl ek een of ander snack of drink in my ander hand vasklou.
Ek het sopas 'n knoppie gedruk en hierdie outjie wat jy lees het [...]
Die Antwoord by Bassline 2 Oktober.
Die Antwoord gooi die 2de Oktober 'n fokken spectacular show by Bassline in Joburg. Dis hulle enigste gig in Suid Afrika voor hulle weer terug Amerika toe fok om te gaan toer vir 'n maand en hulle nuwe album $O$ te launch (wat 12 Oktober uitkom)
Al was jy al by een van hulle gigs, gaan [...]
Gefile in Die Antwoord, WKJ gigs 11 Comments
Funky Fridges kompetisie re-visitted
So nou en dan probeer ons om die Watkykertjies se lewens effens beter te maak. Ons gooi sulke Oprah vibes. Check onder jou stoel, daai poep is joune.
Net sodat julle nie dink ons lieg oor al die kak wat ons op Watkykjy weggee van tyd tot nie, looi ons fotos hieso van twee van ons [...]
Gefile in kompetisie 4 Comments





Die Antwoord se zefste video ooit