Monthly Archives: September 2010

Die Antwoord – Evil Boy trailer

Julle gaan binnekort die vollengte video te sien kry. Trust my, dis fokken iets wat jy nog nie gesien het nie… Die volle music video gaan jou gesig fokken wegblaas. Video is deur Ninja en Rob Malpage direct. Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos | 2 Comments

Heavy kultuur vibes

Die twee ou skool pelle, Piet en Koos, loop mekaar raak na twintig jaar. "Haai, ou Piet, jy lyk goed man. Wat het jy met jou lewe gedoen na skool?" vra Koos. "Nee," sê Piet, "ek het Tale gaan swot op Tukkies en het my Honneurs behaal. Daar het ek toe ook my vrou ontmoet. Sy [...]
Gefile in Grapgat | 8 Comments

Die Antwoord. Free tickets vir 2 Oct se gig!

Die Antwoord jol 2 October by Bassline in Joburg en ons gee twee double tickets weg, met ander woorde 2 ouens of gooses gaan elkeen een tjommie baie gelukkig maak. Dit gaan 'n moerse gig wees, want hulle fokof daarna weer Amerika toe om verder toe gan toer en hulle album en so paar skurwe music [...]
Gefile in Die Antwoord, kompetisie | 9 Comments

Lekker zef kleertjies

Ons het so twee maande terug secretly begin werk aan 'n online shoppie waar jy allerhande lekker goeters kan koop – onder andere so paar Watkykjy shirts. Daar sal so 5 verskillende kleure wees vir die Watkykjy range in verskillende groottes en so 6 verskillende designs. Dan vir die Watkykertjies wat hulle kinders bietjie wil [...]
Gefile in Zef zef zef, wkj shop | 13 Comments