Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
- Sondag. Skêre met skietgoed.
-
Watkykertjies Tune
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Fungai on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Heff on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Gerhardt on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
-
-
Monthly Archives: September 2010
Kasey Locksworth is sleg verby
Hierie chick is van daai slegte Amerikaanse teens wat wat mens so nou en dan op MTV sien. Tien teen een dieselfde tipe van fabrics waarvan gemors kinders soos Lindsay Lohan en Amy Whinehouse aanmekaar geweef is. Kasey Locksworth (die sker in die foto) het tien teen een omdat sy verskriklik suip en tekere gaan [...]
Mayonaise stains op jou klere?
Bekommerd oor proteiene stains? Moenie komkommer oor jou oorywerige komkommer nie. Gebruik Mascul-out. Skiet dit sommer in elke load in.
(shot, Werffetter)
Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos 2 Comments
Kar brand uit op N1
Oppad na die MTN launch van die iPhone4 verlede week het ek op 'n gemors afgekom op die N1. Die drie ouens het langs die kar op die barrier van die highway gesit met hulle hande in hulle hare. Duidelik het iemand opgefok.
Ek het die video met die nuwe foon afgeneem en was duidelik nie [...]
Gefile in Fokken main videos 10 Comments





Free tune: Van Coke Kartel – Ondier Kom