Monthly Archives: September 2010

Nege grappies voor jy fokof…

#1. 'n Man kom by die pastoor om te bieg… Man: "Vergeef my vader ek het gesondig. Ek het gister met my vrou omgang gehad " Pastoor: "Was dit dan teen haar sin?" Man: "Nee, maar ek het haar van agter af gelooi." Pastoor: "O ja? En dit was teen haar sin?" Man: "Wel nee, maar haar kop was so [...]
Gefile in Grapgat | 10 Comments

Dis heerlike lente

Gaan haal jou kitaar, oom Frik, dan sing ons sommer almal saam om die kampvuur. Saartjie, loop haal die marshmallows en die zol.     G                    D Dis heerlike lente, die winter's verby              D7         G Die winter was kak, ons het poeskoud gekry  G          D Holadrioha, holadrio           G Holadrioha, holadrio ad nauseum…… Deel met [...]
Gefile in Spec-takel | Tagged | 3 Comments

Ninja en Bruce Willis

Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord, Grapgat | 2 Comments