Ninja se nuwe tattoo

In Die Antwoord deur griffin30 Eiertjies

Ninja het so ruk terug "Wat kyk jy?" op sy piel ge-tattoo.

Check, jy't n keuse, so as dit nie wil sien nie, moenie op die prentjie hieronder click nie.

Jy's gewaarsku. Moenie kom huil nie na die tyd nie.

ninja

griffinNinja se nuwe tattoo

Comments

  1. Prof. Bokdrol

    Liewe Jirre! Hoop regtig nie dis ge-PhotoShop nie; Ninja is fokken lelik maar met daaaaardie slavonster is hy die mooiste man op die planeet. Uit pure bewondering sal ek enige tyd vir hom kussing byt…

  2. Faan

    Nee man, daais n stywe piel wat hy met sy vingers bietjie afdruk. Dis hoekom voorvel  missing is en kop geswel lyk. Ek weet, want ekke het ok n piel.

  3. vratagtige knop

    Laat mens wonder wat die geslag van die tattoo kunstenaar was ?

  4. Belinda van Tonder

    Genade wat gaan hier aan mense ? ek het skoon verstik aan my tee terwyl ek 7de Laan gesit en kyk het en dit op my skoot rekenaar sien. Die arme seun lyk nie baie gesond in daardie um afdeling nie.

  5. Skillie

    Dit is defnitief n tottie,my 12 jarige seun het een wat 6 duim langer is en dis n piel.

  6. Chopper

    Ok, so het niemand hom al vertel van sy spelvout nie? Angel begin op 'n vokaal, met ander woorde  "How can aN angel break my heart". Ek sou persoonlik eers my tattoos gespel-check het voor ek tottie-ink oorweeg. Prioriteite…

  7. Wille Willem

    Ninja se tailor moet dalk gaan soek na n 3 been broek partoon

  8. Ninjaboetie

    So Die Antwoord head to Jamaica on their next world tour. When they arrive at the airport, Ninja heads to the toilet to have a lekker piss. (He's got a thing about pissing on planes.)
    There are two urinals. One is occupied by a big dreadlocked local, and Ninja sidles up to the second one. As he's standing there pissing away, he happens to catch a glimpse of the Jamaican's piel — and fok! he can see a tattoo that starts with "W" and ends with "Y" too!
    So he says to the guy next to him, "Fok! Have you got a "Wat kyk jy" tattoo too?!?!?!"
    "No, mon," responds the local, "it says 'Welcome to Jamaica, have a nice day.'"

  9. Hoerskont

    Jissis maar ek sal so 'n akker vasvat vir 'n kopkou van die jaar!!! Fokkit pappie!!!! Bêre hom weg, geen eina eina, die hele ding moet in!!!

  10. Benzarto

    Kan iemand net ninja se poes tatoo artist leer spel fok….."an angel"…dis die fokken sinsnede.."an artist".

  11. Rooi Cobra

    Jiiiiiiille!!! Die Antwoord is 'n fokken social experiment my chinas. Hulle is fokken intellectuals en artists my chommas. Ek dink dis fokken marker daai (ma Waddy is genoeg kens om dit permanent ook te maak). Die spelfoute is aspris my lelies. Cope nou man! En is hy nou te groot of te klein? Jille kannie jille minds opmaak nie. Dis seker maar hoe hy hom gebruik ne? Ek dink hy's 'n decent size, ma dis ma net ek.
    Hoerskont jy is so 'n slet my baaitch!

  12. kakhuis

    mar as hy 'n artist is hoekom het hy dit dwars geskryf en nie in die lenghte nie? en geen fancy letters nie? sucks
    maybe sodat jy nie jou hoof moet draai as jy dit lees nie? duh?

  13. kakhuis

    oukies is julle gay? hoe kan een man vir 'n ander man se hy het 'n mooi tottie?
    ek hoop nie as ek my moemfie picture 'n ander girl se vir my dis mooi nie…

  14. Prof. Bokdrol

    Fok nee Kakhuis; dudes het maar net net 'n competitive ding daaroor: elke ou wil beter braai, beter naai, 'n beter span support, 'n vinniger kar hê, 'n groter tril hê…dis soos julle chicks wil kyk wie het die maerste gat en die minste plooie – dudes by 'n piskrip check altyd so onderlangs wie se piel is groter, dis nogal belangrik vir jou sielkundige welvaart dat jy nie die kleinste salami in die slaghuis is nie…

  15. jb

    as hy slap word staan daar net JY?dan weet niemand wate fok angani!!!

Gooi Comment