‘n Goeie idee vir ‘n kak besigheid

'n Watkykjertjie het hierie outjie vir ons aangestuur uit sy inbox


Ek het vir my Kleinboet gesê ons kort n Inry-teater (Drive-in) in die Kaap, maar die feit dat dit reen in die winter, en eers te laat donker word in die Somer neuk my planne rond.
 
Hier is sy reply – classic:
 
 Jy kan aktyd die inry binneshuis maak? Hier is die besigheidsplan:
 
Koop 'n ou biscope, en sit 'n stuurwiel agter een van elke blok van 4 stoele.  Verkoop die kaartjies in stelle van 4, al is daar net twee mense in die drive in1groep.
 
Sit 'n jungle-gym en swings reg voor die screen, en vervang die popcorn, whispers en slush puppies by die kiosk met footlongs, dagwoods, en koue burgers en bedien met semi deurskynende tamatiesous en mosterd.
 
drive in2Haal die dolby uit, en vervang dit met 400 nat 3 watt Tempest speakers wat los lê in lee koffieblikke, en sit almal aan die regterkant teen die muur af.  Wys twee flieks na mekaar en speel tussen in vir 45 minute lank kak songs uit ou flieks soos, "Take my breath away" , "Power of love", "Hungry eyes", "Chariots of fire" en duete soos "Up where we belong" en  "…now that we're living… seperate lives", teen top volume sodat die speakers kan kraak.
 
Laat 500 motte en 1000 reismiere per dag los in die biscope. Ruk die matte uit, en gooi gruis en hier en daar 'n ou kondoom, en sit die voetliggies in die gangetjie af, sodat mense hulle knie kan stukkend val.drive in3
 
Skuif die toilette 400 meter verder weg, en verwyder die papier en air freshner. Bedek die vloer in 3cm diep verdunde piepie.
 
Instaleer 3 verskillende soorte toeters in die projektor hokkie. Tape twee van daai king size maglights aanmekaar en flits hulle elke 4 minute op die screen. Druk hulle beurtelings die toeters en skree dan 'Fokooooofff!!'
 
Sit die krag 10 minute voor die einde van die laaste movie af. Wag dan 'n halfuur,  en jaag dan die mense huistoe met 'n megaphone. Se jy is jammer maar die lektriesjen se hy slaap al.
 
…jy kan nie verloor nie!
 
Cheers,
Nic

drive in4

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

9 Comments

  1. BokBal
    Posted September 14, 2010 at 10:03 am | Permalink

    Waar kan die mense naai in jou drive-in? Ek willie sien hoe Vet Koos sy klein trillietjie in Lelike Lettie se poes probeer inkry nie. 

  2. Jagse Karel
    Posted September 14, 2010 at 1:03 pm | Permalink

    Ek het al my piel rou genaai in springs se springbok drive in.

  3. VuilVark
    Posted September 14, 2010 at 2:47 pm | Permalink

    Ja nee kyk pappa, dis waar almal leer stink vinger het

  4. nic
    Posted September 14, 2010 at 4:57 pm | Permalink

    ek mis die ou dae

  5. Gurts
    Posted September 15, 2010 at 8:30 am | Permalink

    Sit net sprinklers ok in vir wanne dit begin reën, en laat net 1 persoon exit deurie boom elke 7 minute

  6. FrikkieBeytel
    Posted September 15, 2010 at 9:13 am | Permalink

    Kry iemand om cheap rooiwyn en cane te verkoop en laat mense toe om te rook…  

  7. Joe Masehare
    Posted September 15, 2010 at 11:48 am | Permalink

    Pak die fokken nostalgie my nou! Laat mens fokken ver terugdink…

  8. Posted September 29, 2010 at 10:50 am | Permalink

    ek dink nou trug aan hoe my fokken broer ons voor in daue kar laat sit het en hy die goose op die agterseat le en steek…….en die sex dampe hang in die lug!!!!!…..hahaha!!!!

  9. nicky
    Posted January 30, 2013 at 4:35 pm | Permalink

    l8 joh x lyks dai 1st comment jare sal ngal lyks om dai twc net om t sn hu di mense steek lmbmp

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">