Comments

  1. Frikkie 5000

    Fok, hierdie afrikaanse koerante suig donkie ballas.  Tjek bietjie hulle blogs uit.  Daars op beeld vandag 'n knaap wat 'n brief ingestuur het in teenreaksie op 'n ander bra se brief wat ge-claim het die ark was te klein vir al die diere.  Ek weet nie watse klomp kak hy alles kwytgeraak het nie, maar die bra claim nie net dat die ark groot genoeg was nie, maar tune sommer nou dat Dinosaurs ook op die ark was.  Hy sien mos nou daar is reeds te min plek vir die bestaande diere op die ark soos dit, is nou hoer hy nog Dinosaurs ook in, daai goed is doos groot…. 

  2. Chopper Charlie

    Skiem Beeld moet bietjie na klas bly. Remediërende klasse.

  3. Stix

    Hoe se Beeld altyd: "Moenie se jy het nie geweet nie!"
    Miskien is dit tyd dat hulle hulle eie reels begin volg.

  4. fief

    borgtogaansoek: gaan soek vir borgto,een of ander fokken siberian

  5. Joe Masehare

    Niks fokken nuuts…  Dis deesdae algemene fokken speltaal.  Dis omdat spelling en tafels nie meer by kinders se gatte ingebliksem word nie dat die fokken land as 'n geheel in sy naai is.
    Gee doe onderwysers hulle regte terug en stuur skoolverlaters army toe om vir 'n jaar of twee dissipline te fokken leer!

  6. Waatlemoen

    Die dinosaurs was juis NIE op die ark nie want hulle het uitgesterf in die donerse ice age wat moer lank terug gebeur het , selfs nog voor die ark storie.

  7. zephyr

    julle is onnosel.  wat laat julle dink die diere op die ark was nie dalk klein nie?  Babas?  dan was daar mos plek oor.  en wat het julle stupid aanmerkings met die spelfoute te doen?  

  8. John B

    Van 'n "bortogaansoek'" tot the flippin Ark … only op Wat die Fok Kyk Jy

  9. koekiekrummelkont

    zep jy's so toe soos n pop se tiet, gani eens redineer om te argue met jou nie, jou lv is te laag daarvoor. frikkie 5000…lol ek's my geskeer vir jou kommet was nogal kak funny…hehhe..

  10. Howlow

    Hei as jy 'n Fairy tale glo van 'n houtboot wat 4000 jaar terug al die diere op aarde gedra het dan kan jy net sowel glo Noag is met 'n fokken Shrink-ray masjien ge-issue om die diere klien genoeg te maak.

  11. Koos

    As die ark storie waar is dan is my naam rerig Koos. Het Noag die kangaroos in Oz gaan optel en toe weer na die vloed daar gaan drop? Dis nou net na hy die ysbere gaan aflaai het by die Noordpool.
    Daai blare het nog gedink die aarde is pla. Miskien was daar 'n dude wat 'n mini boot gebou het en dalk het hy 'n donkie, 'n skaap en sy getroue hond Wagter ingelaai en vir 'n sondag drive op die dooie see in die reen gegaan, maar as jy die storie glo soos die groot boek hom gooi, dan kan ons ongelukkig nie maats wees nie.

Gooi Comment