Liewe Continental Tyres…

Ek is nou nie 'n Conti, maar kan ek julle assblief vra om julle nuutse braaksel van 'n advertensie vir ewig en altyd van ons TV skerms te verwyder. Behalwe van die sound mixing wat klink of dit in 'n buitekamer in die mees Noordelike deel van Nigeria gemix is, het julle die mees non-descript actors gekry om die job te doen. Julle het nou aan Audi gedoen wat daai blou balle gedoen het vir Hilux bakkies.

Julle gee 'n Audi weg volgens julle commercial. Dis 'n kwartmiljoen Rand kar. Nee fok, ek lieg. Julle gee 5 weg! Miskien moet julle eerder 'n poesou Opel weggee sodat daar zak oorbly om bietjie aandag aan julle bemarking te gee. Hoekom 'n poesou Opel?

Want soveel as wat ek die goed haat maak hierdie ou advertensie my meer lus om julle tyres te koop.

Skiet die ad oor. Laat die ouens sommer van die dak af jaag. Dan kan daai goose soveel skree as wat sy wil. Asseblief outjies. Julle maak nie mooi met ons nie. Daar is klaar genoeg kak op TV. Moenie laat ons so sukkel met julle nie.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in tv ad and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

16 Comments

  1. Duane
    Posted September 1, 2010 at 10:39 pm | Permalink

    ek het net een antwoord… kry dstv!! ek is nie 'n sabc roofkyker nie, want ek kyk nie kak nie.

  2. griffin
    Posted September 1, 2010 at 10:56 pm | Permalink

    Uhm, die ad is op DSTV. Die hele fokken tyd.

  3. myname
    Posted September 1, 2010 at 11:52 pm | Permalink

    Dis omdat dit 'n p03s ou advertensie is. Ek onthou dit nog van toe ek 'n kind was.

  4. Spookgerook
    Posted September 2, 2010 at 7:40 am | Permalink

    To make matters worse, its a poes old hand-me-down commercial from here in the overseas. I last saw it on TV years ago. It was just as kak back then.

  5. Kwartel
    Posted September 2, 2010 at 8:53 am | Permalink

    Ek het die ad gecheck toe ek kind was. Lyk my Conti het net die ad uit hul ou archives geneem en re-screen dit nou. Dit is hoekom die klank so kak is. En die Opal so oud is.

  6. Vleis
    Posted September 2, 2010 at 9:43 am | Permalink

    Daar is soveel tos Ads op TV. Nog een-Die fok weet wat het n volstruis wat uit n errie spring met n parachute uit te waai met fokken choklit??

  7. Jagse Karel
    Posted September 2, 2010 at 9:47 am | Permalink

    Die drywer dra n helmet sodat sy kop nie seerkry as van die gebou af poes nie.

  8. BokBal
    Posted September 2, 2010 at 11:25 am | Permalink

    Daai Cont tires is befokkende.
    Ek het die ad al 'n 100 fokken keer gesien en die kar het nog nie een keer van die dak af gepoes nie.

  9. Posted September 2, 2010 at 11:59 am | Permalink

    Hi,
     
    Julle het baie tyd om kak uit te dink.  So what as hulle 'n ou ad met kak klank gebruik miskien try hulle geld spaar.  Wat ads vir tyres aanbetref is dit van die beteres, die ene…
    Op mens se remote is daar so 'n knoppie wat jy kan druk dan verdwyn die klank van die advertensies of wat ook al jy nie kan  of wil aanhoor nie, gebruik dit…

  10. riaan
    Posted September 2, 2010 at 12:23 pm | Permalink

    @Vleis, Ek stem saam, ek het lanklaas so H.P.D. (Hos-Poes-DeLux) en pointless ad gesien. Wat de poes het die Karoo volstruis met die fokken tjoklit te doen?! Die Conti ad is net so bank naai, ek wonder hoe daai girl gaan skree as sy die eerste keer piel sien of ordentlik genaai word, want lyk nie of die kamma-kamma man in die ad weet hoe mens dit doen of wat hy doen nie.

  11. griffin
    Posted September 2, 2010 at 12:54 pm | Permalink

    Jy kan duidelik nie lees nie. Ons praat nie die nuwe ad wat kak is en grbruik die ou ad om te wys hoeveel beter dit was way back.

  12. riaan
    Posted September 2, 2010 at 4:09 pm | Permalink

    @Griffin, praat jy nou met Sonja? As ek reg kan onthou was dit die geel Super Boss op Sandton Tower gewees en Tony Vianna(RIP) was in beheer van die stokke gewees. Help asb as ek verkeerd is. Conti moes by Opel gebly het, die sou dan nie so groot kak spul gewees het nie.

  13. Posted September 2, 2010 at 10:13 pm | Permalink

    @riaan – die storie loop so. Tony Vianna(RIP) kon nie al dai moves gooi nie, toe vlieg hulle n bra in van Texas wat 1 verstellingkie aan die Boss gemaak het na sy eerste probeerslag en toe, whalla, toe's die ad in die kan met al dai moves – en natuurlik was die kar aan kabels vasgemaak. En dit kom van n bra wat op die ad gewerk het in 19 fokken middel 80 erens.  Die helmet ideel bly steeds kaksnaaks.

  14. griffin
    Posted September 2, 2010 at 10:52 pm | Permalink

    Intersting info, Skrotum (as dit jou regte naam is). Thanks. Ek het glad nie eers aan die helmet gedink nie. Imagine daai ou poes met daai Boss van die gebou af, paramedics binne ‘n splitsekonde reg langs hom met ‘n thumbs up na bo waar mense in shock en horror van die kante af kots: “Dis OK, ouens! Die helmet het gekeer dat sy breins oor die sidewalk uitloop. Ons het al die spares!”

    Dan loop hullle Meci-Clinic toe met die helmet onder die arm wyl die brein daarin rondspoel soos cheap Checkers jelly waarvan die instructions net halfpad gelees en apply is.

  15. riaan
    Posted September 3, 2010 at 10:48 am | Permalink

    @Skrotum. Moerse thanx. In daaarrdie daaeee moes hulle als mos genuine gedoen het, fokol Avatar shit trikery nie. Ek neem aan die "verstellingkie" aan die Boss was om hom te "de tune" sodat hy nie te vinnig was nie. Die rede hoekom hulle die Opel gebruik het en nie Volkswagen nie was seker omdat die Volkswagen nie op "Altitude" kan "perform" nie.

  16. LuisterAsDieOomPraat
    Posted September 8, 2010 at 8:13 am | Permalink

    Fok party van julle mense leef onder klippe of in iemand se hol.  
    Griif, ek stem saam, die nuwe ad is kak!!   die ou een is "Super Boss" Cool!!
    Is n klomp etters wat hardloop met wat….conti skoentjies? Ek dink jy sal befokte eelte kry as jy moet loop en hardloop met conti tyres aan jou voete.
    Daai add is meer n addidas of Nike add vir die fikse fokkers wat excited raak as mans op die skerm rond hardloop en dans.
     
     
     
     

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">