Kasey Locksworth is sleg verby

In Snotstories deur griffin

kaseyHierie chick is van daai slegte Amerikaanse teens wat wat mens so nou en dan op MTV sien. Tien teen een dieselfde tipe van fabrics waarvan gemors kinders soos Lindsay Lohan en Amy Whinehouse aanmekaar geweef is. Kasey Locksworth (die sker in die foto) het tien teen een omdat sy verskriklik suip en tekere gaan in clubs, op haar rug gele en is vol piele gepak vir drie agtereenvolgende  sonsondergangs lank. Soos dit met mense gaan wat die IK van grond het, het sy noodwending pregnant geraak. En pregnancy interfere met sulke mense se lewens, want suip, saag en wheelie is meer belangrik.

Dit lyk egter nie of dit haar stop nie. Met 'n mens in die pens en al het sy aanhou kuier en suip. Tot so 'n mate dat sy nie kan onderskei tussen morning sickness en of dit van al die tequila is dat sy mondkatjies gooi die volgende dag nie. Die volgende logiese stap was dus om 'n aborsie te kry. En wat is 'n aborsie nou sonder 'n abortion celebration party met kruiwaens vol drank?

In een van haar posts op Facebook reken sy:

A BIG THANKS TO MY FRIENDS Matthew Lee Massie, Savannah Westmoreland, AND Katie Ann Brantley FOR CONVINCING ME THAT GOD WILL 4GIVE ME IF I HAV AN ABOUTION!!!!!! APPOINTMENT SET FOR TOMARROW! CNT WAIT FOR THE ABORTION CELEBRATION PARTY IN PALM SPRINGS! THIS BABY DEAD

Jy check die gebruik van heavy caps lock en onnodige uitroeptekens? Yup, jy het dit. Hierdie chick is fokken aardsdom. Jy kan haar met 'n sesvoet piel propvol kennis pomp vir 'n jaar lank en as jy haar vra hoevoeel twee plus twee is sal sy "oranje" antwoord.

Ons weet nie nie hoe legit hierdie hele storie is nie, maar daar sal geen surprises wees as dit die waarheid is nie. Jy kry hulle hier in goeie sonnige Suid-Afrika ook. Maybe is jou bure so. Maybe is jyself so…

* Pisgril *

abortion

(shot, Grethe)

Hierdie post is 214 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,613,183 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKasey Locksworth is sleg verby