Comments

  1. Dee

    hahaha, funny. maar ek sal mos n bra n poesklap gee wat die wors vol gate steek????

  2. Ryan

    Dis mos nou hoe jy jou braai organise!!! geen fokken inmeng deur mense wat nie weet wat aangaan nie. 'n brandewyn en coke sal natuurlik die keel beter natmaak as die bier wat hulle drink.

  3. BokBal

    WTF ….daai dude wat die gaatjies in die wors steek kort 'n vet poesklap. Tipies rooinekke.

  4. agneefokkit

    Van fokken waner af druk mens wors vol gate?  Die ou met die vurkj is die fokker wat in die rook moet staan…  Anyway, hier by my huis braai jy jou eie vleis.  Jy kan my braaitang leen as jy baie fokken mooi vra en jouself gedra. 

  5. SHORTY 777

    Hey chaps, ek hoor wat julle se van die brannas en coke, maar dis fokken duur hier in england! As jul mooi oplet sal jul sien daar is net een castle in n man se hand, en hy werk seker as n plumber, hulle maak kak baie geld hier! Die res van ons boertjies hier drink maar die fosters en carling en watookal die ander kak bier is wat hul hier verkoop! Maar geld vir boerewors het ons altyd en as ons nie het nie dan maak ons dit self! Julle gan nou dink ek praat kak mar my pelle werk op die underground, eendag besluit ons ons moet biki spitbraai hou. Opad werk toe sien my pelle so lekker Merino tiepe skaap langs die pad.Hulle besluit toe om die skaap wat dan nou so duidelik verlore is saam hulle werk toe te vat. By die werk mooi die storie uitgekyk en gesien dit gaan kak moelik wees om verby security te kom met die skaap, die paar ure te werk en dan weer deur security huistoe om nou die skaap te loop slag! Maar n boer maak n plan en met die is die skaap toe regop gemaak sit in die Ford transit van (so tipe van n taxi tiepe ding). Die skaap kry toe n harde hoed, sonbrille en n oranje underground high viz baatjie! Briljante fokken plan want die security gaurd was seker n Aussie en het begin wonder of hy besig is om skeef te raak toe hy die aantreklikke fokken skaap in die agterseat van die van sien 🙂 In alle geval, die skaap is in en uit en blykbaar maak n london bad n moerse goeie abbotoir!!!
    Of dit n vissermanstorie is of nie weet ek nie, maar ek het n spitbraai gebou vir die okasie en ons het moerse lekker ge-eet!
    En vir die tjom wat nie hou van wors vol gate steek nie, jy was duidelik nog nie in london nie! Die girls kry wat mens hier noe n Heathrow injection en dan raak hulle so groot dat jy hulle agter op n tolla van moet laai!!! Die enigste manier om hul in toom te hou is mar om die wors vol gate te steek!
    Julle moet nou n moerse lekker somer beleef want al ons boertjies hier in england gan kak van die koue so oor n maand of wat. Ons gan rugby speel met reen wat sideways kom , one degree selsius met n wind chill factor van so minus 5, ons gaan nie kan golf speel voor 10 uur nie want die greens is toegevries en wit. Maar dis lekker in London!! Soos julle tereg op daai soutie video gesien het.
    Fluit fluit my storie is uit en ons skakel onverwyld oor na aasvoel de raasvoel!!!

  6. Hercules Botha

    HI im a big fan of the site, but i cant see all of ur pics and vids. what can i do?

  7. hond se tollie

    Nee kyk, ek het ook die tos ding in London gedoen, maar ek het verseker nie:
    1. Chipollatas en bangers gebraai nie
    2. Boerewors vol gate gesteek nie – 'n wors moet steek, nie gesteek word nie!
    Fokken souties.

  8. WILLEM

    Hierdie is 'n barbeQe, dis iets wat pommies in 'n weber doen met pork piele .Regte mense braai steaks, tjops, wors ens oor 'n hout vuur wat gewoonlik in 'n ou skottelskaar of halwe olie drom gemaak word.. EN DIT MOET NIE BLOEKOM OF BLACK WATTEL WEES NIE DIS OOK VIR DIE POMMIES. En terloops aan shorty, die ausie is direkte afstamelinge van julle engeland, so ek glo 'n skaap wat in London gevang is is al vreeslik genaai, en dit defenetief nie deur 'n skaap ram nie( waar boer hulle met skape in die stad). Hoe eet jy iets wat so geviolate is. Hier by ons proe skaap na karoo bossies en nie pommie kom nie.

Gooi Comment