Iemand smaak Yo-Landi kwaai…

In Die Antwoord deur griffin24 Eiertjies

yo landi tattoo

griffinIemand smaak Yo-Landi kwaai…

Comments

  1. Generic

    Die antwoord is 'n baie spesifieke oor-reaksie tot 'n baie spesifieke oomblik in tyd. 10 jaar "beyond 2000" en al die hoop wat nuwe tegnolgie aan moderne mens kan bring is besig om te verstik aan CO2. Op die lokale front, en met die SWC nou verby, is die beloofde land verlore onder die reenboog banier. Ons betree nou 'n era van super realisme, die tyd van eufemismes en voorgee is verby, ons gaan ons vuil onderbroeke in die middel van die straat was en met ons skewe tande en kak woordeskat op mekaar skree. 'n ZEF revolusie.
    Optimisme gaan weer terug kom en die antwoord gaan verdwyn, net soos dit altyd het, en dan gaan hierdie drol met sy faded tattoo klein bietjie meer neuroties raak elke keer as iemand hom vra "wie de fok is dit?" 

  2. BokBal

    Generic relax suster. (Gewoonlik gorrel mense sulke kak soos jy as hul pienk panties te styf teen hulle se vulvas druk.)
    Die klein kinnertjies like my Charlie Manson tattoo al weet hulle nie wie de fok dit is nie. 

  3. Jassas

    Generic, nie net klink jy soos 'n poes nie, ek dink jy is ook een.  jou poes

  4. BOOMSLANG

    @ Generic. Hahaha! Miskien sien ek jou punt in, maar ek dink jy het vergeet op watter website jy nou is.

  5. Jakalas

    Generic. Jou pa het seker op 'n klip gekak en toe bak die fokken son jou uit, jy kort 'n goeie spyker ou perd (en verkieslik jou goose en nie jou boetie nie), want die fok weet ek het nog nooit iemand soveel kak gehoor gorrel in my lewe nie.
    Dalk moet jy Julius Malema op jou piel tatoo jou poes!

  6. Soekie

    Ja-nee, Generic, Foucault sou ook iets te s^e gehad het oor die vervloeiing van persoonlike ruimte en sosiale ruimte, en die skryf van geskiedenis op die liggaam … maar, soos jy, was hy ook maar bietjie skeef …

  7. sickmindfreud

    Jirre van waar is jy Soekie? Wat jy sê is vir my so mooi, en ek hoop dis jy, Als is irrelevant as dit nie is nie,
    Groete van Lacan

  8. Oupoot

    wat's fout met julle dom dose. Generic slaan die spyker op die kop.
    Generic: "ons gaan ons vuil onderbroeke in die middel van die straat was en met ons skewe tande en kak woordeskat op mekaar skree"
    fokken waar en fokken snaaks.

  9. Jakalas

    Waar de fok val julle uit die bus uit?? Vuil onderbroeke… skewe tanne en kak woordeskat?? Wanneer laas was jy in bellville ouboet, die strate is al klaar vol kak en skeeftand gomgatte. Reality check, as jy soos 'n geletterde poes wil klink, wel baie fokken geluk, jy web die Nobel Prys vir "Grootste Poes op Planeet Aarde"!!

  10. Jakalas

    Maar ek moet ook bieg Meneer Generic, jou illistrasie van die voorlopende toekoms in die sekondêre wêreld waar ons onself huideilglik bevind is 'n uiterse akurate interpretasie van wat voorlê indien die dinamika nie 'n drastiese draipunt kan vervolg nie sal ons eens hoog trotse nasie ons self heup diep in die afval van die bruin soort bevind, daarmee wil ek afsluit met die woorde van 'n hoogs presteerende geletterde individi wat nie genoem sal word nie maar van selfsprekend die volgende te sê gehad het – "heeey, djou maaa se poess!!" ☺

  11. Jakalas®

    Generic, om eerlik met jou te wees, gee ek nie regtig 'n fok om nie, maar ek stem saam met wat jy te sê het, oor 'n paar jaar is Die Antwoord daai ouens wat by een of ander plek 'n gig gehad het, kom ons hoop die Laser Tattoo removal gan nie te poes duur wees nie… oor en uit, ek sal jull nie meer bore met my kakpraat nie…

  12. Generic

     
    Jakalas, jy probeer nou 'n poes wees, en dis OK, want daar moet poese in die wêreld wees, jou plek is poes veilig onder die uitverkore poeste. Kry vir jou 'n yolandi tattoo, sommer op jou fokken voorkop, dan sal ons sien hoe die-hard  jou convictions is. Suip jouself stil aan branas en spawn met trots die volgende generasie petrol joggies en hoere.

  13. Bos♫Aap

    Julle is almal lekker deur die kak en vas aan die fokken slaap. Die fokken ou met die tattoo se naam is
    Micah Cox

    Gaan kyk op FB julle etters en word wakker
    En Jakalas volgende keer as jy kak vee net jou mond ook af.

  14. Generic

    Ag fok julle almal….ek gan nou aan my mamma se tiet gan syg

  15. Joe Poose

    Goeie fok ! hiers nou vir jou ‘n klomp dom poese hahahaaa !

  16. Wille Willem

    Klink my Generic is Koos Kombuis under cover. Only "groter as Koos se ma se poes"

  17. poenderhoes

    Jitte maar julle kan tos kwyt raak, gaan trek draad kalmeer en dit sal oorwaai my liewe fok
    grow a pair and face it tossers is orrals dit hang net af watter soort aandag hulle trek. kom nou julle moenie commin wees nie. laat elke man sy se se en klaar moenie soos ou tannies by die ouetehuis met nat doeke sit en kak praat

  18. boggom

    klomp dowwe etters hier, maar met heroes soos yostupidlandie…

  19. koos

    ek is jammer, maar ek dink my situasie is een van die volgende drie gevalle: my intelek oorkoepel al  die besoekers van hierdie webwerf; elke etter wat hier comment is 'n frikkin komediant of ek is net te frikkin dronk. 
    In elkgeval dankie ek rol nou al te lekker op die grond rond van die lag.

  20. Kitty

    Hel! Ek stem saam met Koos! Daar's either 'n grappie in elke bottel of dis insanely funny as julle "die hoppende fok in" raak …. Ekt nou al my blaas oorvol gelag….shyt, ek hoor al die branders in my ore breek. Fanks aan julle narre wat my werksdag biki meer bearable maak en watkykjy vir nog 'n parmantige topic, giegie

Gooi Comment