Hoe om te naai… week#1 van 4

… en weer lekker vet pryse op Watkykjy te wen.

Kyk, ons het al effens aan hierdie probleempie geraak. As mens na die Google se hoe-om-te-naaiautocomplete kyk, weet Afrikaanse mense duidelik nie hoe om te naai nie. Ons wil julle outjies help en het by Lapa Uitgewers gaan aanklop om te hoor of daar nie 'n tipe van gids daarbuite is vir die onbeholpenes nie, jy weet, in Afrikaans, omdat mense in Afrikaans vir Google vra hoe de fok mens naai.

Hulle het Anne Hooper se Gids tot Goeie Seks voorgestel. Lekker 240 bladsye met glossy fotos. Lekker tannies met tiete en goeters. Die boek is nou daai outjie wat jy op die regterkant van Watkykjy sien in plaas van daai simpel Blog Awards voting banner. Seks is in elk geval belangriker as enige awards.

Hierdie boek sal dus hopelik 'n groot gros van julle goed te doen staan. Veral as jy iemand is wat dink "maak oop, maak toe, maak tee" is the way to go. Spuit kom soms te vroeg.

Miskien is jy single? Moenie worry nie. Daar is twee lekker chapters wat praat oor "self-aanraking". Ek neem nou maar aan dit het uit te waai met spinnerakke in die stort gooi en dies meer.

Om jou solank aan die gang te kry gee Lapa vir die volgende vier weke elke Vrydag 'n copy weg aan 'n gelukkige Watkykertjie. Dis maklik. Al wat jy moet doen is om met 'n oorspronklike naam en manuevre op te kom vir 'n seksposisie. Nou check – ons wat die mees humoristiese en beskrywende een, nie die vuilgatste kak wat jy sit oor en droom terwyl jy moet bokse vou of rakke pak in die stoor by jou graft nie. Los dit sommer hier in die comments. As jy nie 'n valid e-mail adres los nie, gaan jy nie kan wen nie. Ons sal sover moontlik die wenner elke daaropvolgende Maandag bekend maak en Lapa sal jou boekie vir jou poes. Ag, ek  bedoel pos.

Hierdie posisie uit die boek uit is nogal amusing:

Die Galoppende Perd (bladsy 186): "Stoot terwyl jy jou maat se nek en voet vashou soos iemand wat bloots ry en aan die maanhare en stert van 'n voortsnellende perd vasklou"

Toe, waarvoor wag jy? Gaan gryp jou maat aan die stert en hare, maar los eers jou eie opgemaakte posisie hier.

galoppende-perd

En as jy klaar genaai het, vee jou piel met hierdie kakpapier van Zefshop af

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie. Bookmark the permalink. Comments are closed, but you can leave a trackback: Trackback URL.

234 Comments

  1. Dirk Diggler Diktros
    Posted June 6, 2012 at 8:36 pm | Permalink

    Hot Kips:  My buurvrou se sy hou my gelukkig want sy hou my sak leeg en my maagie vol ?  Sy se dis hoekom ek altyd terugkom vir nog?  Wat bedoel sy?   DDD

  2. Hot Lips
    Posted June 7, 2012 at 6:52 pm | Permalink

    Hi DDD
    My skat jy hou seker van lekker eet kos en KOS. So kom ek jou gou ietsie se jy doen iets baie reg casanova. YOU GO BOY.  Hou so aan en dalk sal buurvrou jou vra om te trou skrikkel jaar. Ps sorry ek vra hoe groot is daai wors. Dis dalk wat haar gelukkig hou of jy lek en vryf die regte plekke. Ag fok ek is sommer jaloers. 20 uit 10 vir jou DDD.
    Koop haar n bos rose en gaan oor venaand lekker zaber
    Oor en uit

  3. Dirk Diggler Diktros
    Posted June 7, 2012 at 8:40 pm | Permalink

    @Hot Lips.  Dankie en baie dankie vir advies.  Vergewe my mar ek's n klongt vannie Vrystaat en skaam oor my bedeling, maar het snaakse byname geniet op skool en varsity koshuise, die laaste was Python.  Seker omdat ek lui was.   DDD

  4. Hot Lips
    Posted June 12, 2012 at 12:36 pm | Permalink

    Dagse DDD nee ek glo nie die naampie stam van die woortjie lui af nie maar wel van GROOT. Jou buurvrou is een moerse happy girl. N boerseun met onderrig lyk my jy het baie meer op varsity geleer as net lees en skryf jy weet wat ek bedoel. Ek dink daar was dalk n ouer dame bedtrokke by jou opleiding in die liefdes gebied. Dis n moerse kompliment. O DDD moenie skaam wees nie jy klink na n nice man geniet die buurvrou.
     
    Oor en uit

  5. Dirk Diggler Diktros
    Posted June 12, 2012 at 3:48 pm | Permalink

    Nou maar dankie vir die gawe woorde antie – en ek voeg sommer gou daad by die saad woord met die buurvrou!  DDD

  6. Hot Lips
    Posted June 20, 2012 at 10:14 am | Permalink

    Hi Hero Fok weet nie wie jy is nie maar hel baie dankie.  Prof, DDD, Vlaknaai, Apie en Griff en die hele ander spul watkykertjies. Ek hou regtig baie van julle en van die site. Griff hoe stuur ek vir jou n paar ZEF fotos wat geneem is hier op die Natalse Suid Kus sodat jy dit kan op sit vir lekker lag. Julle is Awsome. Wie het nou die kompetisie gewen en waar is daai lekker ZABER boek. Of wag julle vir nog n storie.
     
    Oor en Uit

  7. Kwakkie
    Posted June 28, 2012 at 8:22 pm | Permalink

    Ai, ai vir Hotlips en al die dolosse en die slaap kaal en die maanhaar vasgryp. Tsk. Ken julle nie die padda wat wou gaan opsit met sy nooi in die vlei nie? Dis die tong, jafels, die TONG :)

  8. snot
    Posted August 2, 2012 at 11:08 pm | Permalink

    Double overhead crossed chicken leg… Say no more!

  9. Prof. Bokdrol
    Posted August 4, 2012 at 8:02 pm | Permalink

    Dr. Onk beweer hy het onlangs 'n nuwe een ontdek: die "Dark Knight Rises" tegniek. So op fyndraai dan skreeu jy "Ek gaan skiet!" Vroulief pass uit en 12 van die bure bekak hulle…

  10. Willem Wikkelspies
    Posted September 5, 2012 at 7:40 pm | Permalink

    Reg ek noem die ene die "leer bestuur" metode. Handbriek af en stadig oor die bult..O en oeffen daai clutch control baie mooi. Jy soek nie emergency stops nie. Wk sal ander keer die "3 punt draai" moet verduidelik…

  11. BEN
    Posted September 26, 2012 at 9:45 am | Permalink

    Sy klim bo op jy en plug jou tottie in, maar met haar rug na jou toe. sy val dan agter oor en le plat op haar ruggie op jou bors. dis befok as jy `n groot spieel teen die kas of muur het dan kan jy sien hoe jou zaber buig. sy moet dan det so voor en agter toe wieg. die is bekend by my as die piesang-knakker. try hom gerus !

  12. Vlaknaai
    Posted September 26, 2012 at 1:21 pm | Permalink

    Jarre , en so krap die mense nog steeds ou koeie uit – en afrikaners weet blykbaar nou nog nie hoe om te naai nie … 

  13. Hot Lips
    Posted September 26, 2012 at 4:06 pm | Permalink

    Vlaknaai jy is so reg ek wonder nog steeds waar kom al die klein brakpannertjies vandaan . Veral met die wete dat daar so baie dom donnerse mans is wat nie eens weet waar n vrou se G-spot sit nie. My dogter noem julle ongelukkies ooops Dis n helse raaisel. Kan iemand hulle reg help asseblief dis nie n vrou se klit nie.
    Thanks manne
    Lekker zaber
    oor en uit

  14. JagsJannie
    Posted September 26, 2012 at 9:27 pm | Permalink

    Hot Lips, dis nou hier wat ek, soos in die verlede, moet vra dat jy vir ons 'n foto stuur van jou tiete. Belangrik want jy klink vir my na ons manne se tipe. Goed groot gemaak, groot inbors en standvastige beginsels! Fok jou man is een gelukkige bliksem! Fokkit!

  15. Hot Lips
    Posted September 30, 2012 at 8:54 pm | Permalink

    JagsJannie baie dankie vir die kompliment………………ek het wel vir van julle baie goeie nuus ek is al vir die laaste jaar en 2 maande n weduwee so ek dink dis tyd dat die dame in my haar wit en swart rokkies vir n jean n leer baaitjie en n bike verruil……… en weer lekker beginne kuier…….so thanks en my tiette jong ouens julle sal maar moet wag en sien………….
    lekker Zaber en oor en uit

  16. Chris
    Posted October 1, 2012 at 4:54 pm | Permalink

    Die beste is terwyl jy kak en jou girl gee jou n handjob met haar mond. Dis nie baie smaakvol nie maar tog te lekker.

  17. Posted October 3, 2012 at 8:47 am | Permalink

    Daar is sekelrik nie n ding soos n wonder wors op hierdie Aarde nie. Of dit nou groot, klein, pap, styf, krom, reguit of wat ookal is, die lus is baas. As die lus eers ongeduldig beginne klop, wil dit daar en dan getem word. Onthou dat die brein die grootste rol speel tydens die fantasmagoriese genaaiery. Die kleinste tottie kan die lekkerste smaak wanneer die mindset in die regte gemoedstemming is. Moenie dink dat n ou peester die trick doen nie, want die een peester is maar soos die volgende peester. n Aantreklike, oop en humoristiese persoonlikheid tel baie meer in jou guns, want dit maak n persoon uniek. Daardie uniekheid is die juweel waarna gedelf word want uniekheid is baie skaars. O ja, Fok. Moenie net oral naai nie!!! S.T.D. siektes dra maskers en kruip in die donker weg.

  18. Hot Lips
    Posted October 3, 2012 at 6:08 pm | Permalink

    ZU6VDM welkom en ja jy is reg.
     As jy lus is is jy lus of jy nou vrou of man is die verskil my goeie vriende is of jy lief is. Enigge drol wat lus is kan naai. Dis die ou wat lief is en omgee wanneer hy die daat doen. Die een wat meer omgee of sy partner bevredig is voor hy bevredig word. Die een wat genot daaruit put om jou tot toetale ekstase te dryf voor hy oorgee aan sy eie gevoel van vervulling.  Kyk mense daar is die gewone ek is lus gaan jou dood naai want die drank praat en voel is baas. Dan is daar ek gaan met jou liefde maak tot jy my smeek om op te hou dan gaan ek net aan tot ek nie meer kan trug hou nie.
    Wat het van die manne geword wat wil liefde maak vir altyd, elke dag nag vir die res van hulle lewens met dieselfde maat.?
    Sal iemand my asseblief se is daar nog sulke mans op die aarde of is julle almal net energizer bunnys wat van die een gat gaan vir n zaber?
    OOR EN UIT

  19. Posted October 5, 2012 at 4:32 pm | Permalink

    Bwaaaahahahaha … Julle is almal n klom qute mense hier. Ek love die site … Jaaaa HOT LIPS jy is so reg. Weet jy … Ek het die lieflikste vroumensie vir amper 15 jaar en ons twee geniet elke liewe spyker soos wat ons dit vanaf die eerste dag geniet het. Niks het oor die jare verander nie. Die geheim le by ons liefde vir mekaar. Dit is geen kuns om n geslagsdeel te penitreer nie, maar dit is n groot kuns om n hart te penitreer. Ek en my liefie het een motto in die lewe. OPOFFERING. As ek lus is en sy is nie lus nie, gee sy vir my en wanneer sy weer lus is en ek is nie, gee ek vir haar. Dan kry ons daai dae wat ons albei mekaar wil opvreet. n Spyker is lekker, maar liefde maak is baie beter want dit bevredig nie net die ou sak nie. Dit bevredig die siel ook. O ja …. voor ek vergeet. Baie paartjies verwag dat die ander persoon raai raai moet speel soos n dapper fortuin verteller. Openlike kommunikasie is belangrik. Moenie skaam wees om te se …. O JAAA net so my liefie …. Ek kom sommer !!!!!! … of Eine gedorie, sagter my dingetjie, jy wil nie die worsie breek nie, wil jy? Hehehehehe. Ek is seker maar net gelukkig, maar my lewe by die huis is perfek.

  20. Posted October 15, 2012 at 2:12 pm | Permalink

    Fokkit julle, dis altyd lekker om oor seks te praat, en tot my groot spyt het ek eers hierdie jaar agtergekom hoe lekker spyker nou eintlik kan wees. Hoekom? die jong laaities weet nie wat hulle doen nie. DIe meer ervare ouens, van sowat 27 jr en op, weet doodeenvoudig net wat hulle doen! soos ek nou die dag vir 'n hoopvolle kandidaat in nu'bar gese het: "ek spyker mans, nie seuns nie."

  21. Prof. Bokdrol
    Posted October 15, 2012 at 3:34 pm | Permalink

    Riana! Ek het jou mos gesê, maar jy wou my nie glo nie – en ons krimpies probeer nog harder, want elke keer is dalk ons laaste keer.

  22. Posted October 25, 2012 at 12:15 pm | Permalink

    Ek het al baie gewonder hoekom meete vroue wie se mans groot totters het, meesal rondloop om kleiner tottertjies te loop soek en wanneer hulle dit gekry het, gaan hulle nog terug vir seconds ook. Hehehehe. Ek kan my verlekker in manne wat met hul monster trosse loop en spog terwyl hulle soos gekke liewer swyg oor die feit dat hulle niks spyker by hul eie huise kry nie en blameer dalk moontlik sy vrou indien hy daaroor sou praat. Baie interessant sou ek seg. Ek het ook al gewonder hoekom n klein groepie vroue spotsgewys sou verkies om in n gesprek te noem dat hul eerder n groot totter verkies bo n ag-shame. Ek het al aan n paar van hulle genoem dat hul eintlik maar net n gevangene in hul eie swak selfbeeld is en dink dalk heel moontlik dat hul genot grot te groot is om n kleiner tottie te akomodeer. Hehehehe Mens kan soms foolish wees en skuif gewoonlik die blaam wat met verkleinering gepaart gaan na iemand anders.
     Ag ek wonder maar net.

  23. toxic lips
    Posted October 29, 2012 at 9:27 am | Permalink

    Lmpa dis nou vi jou n ding en ek dink enage iemand kan spyker en die wat nie kanie kom seka van brakpan af en o ja dis oki die groote wat tel ni eks die naweek virloof en ons sexlewe is fantasties ek mar weird gal like bja goed en soms n toy om dinge wakker te hou ni dat ek dit nodag het ni lol

  24. Wilnetspyker
    Posted November 27, 2012 at 12:46 pm | Permalink

    Ek lees so na al julle kommetaar, seks is lekker, as ek elke liewe dag kan naai sal ek, somige mans wil net opklim om na 10min weer af te klim, die kuns is om haar so om te werk met speel, haar te lek op haar plek, dat sy jou smeek om daai 8 – 10 inch in te druk, durex cherry, of tingle gel op te smeer, maak alles nog meer opwindend, en ken jou uithou vermoe, laat sy eerste haar doos sap laat spat, voordat jy begin skiet, lekker naai.

  25. wilnetspyker
    Posted November 27, 2012 at 1:18 pm | Permalink

    Enige dame wat net wil naai, en nie n verhouding soek nie, ek is lus vir jou, oud, jonk, getroud, ongetroud, weduwee, n spyker is n spyker, hoop jy kan uithou.
    Julle eensame huisvrouens is ook reg.

  26. wilnetspyker
    Posted November 27, 2012 at 2:07 pm | Permalink

    @ riana – met – die- tiete, dan moet jy my kom spyker, n boere man.

  27. Posted November 27, 2012 at 9:40 pm | Permalink

    lol dit klink soos 'n challenge? alhoewel ek nie dink dat 'n boere man my sal kan handle nie. volgens die vorige boere man is ek te veel van 'n new age baby om enige iets "ordentlik" mee uit te rig. En dit se baie want eks 'n onderwyseres ook nog..

  28. Klipkyker
    Posted November 28, 2012 at 8:30 am | Permalink

    So Riana-met-die-tiete, dan is wilnetspyker in vir 'n ding, want siende jy mos nou onderwyseres is, sal hy dit moet oordoen en oordoen tot hy dit regdoen!!!!  Magtag, maar dit klink lekker………..!

  29. wilnetspyker
    Posted November 28, 2012 at 8:33 am | Permalink

    @ riana, jy sal nooit weet nie, as jy nie probeer het nie, hahaha, new age baby, ek sou dit aanvaar het as n klap in die gesig, maar dankie vir die goeie lag.
    En aan al julle jagse bliksempies, sukkel julle nogsteeds om te naai, ek gee gratis klasse, bring net jou girl saam, net een bywooning waar jy sit en kyk, en ek waarborg jou, jy sal daarna lekker spyker, Hop, Hop, Hop, Kamasutra Style.

  30. wilnetspyker
    Posted November 28, 2012 at 9:38 am | Permalink

    @ Klipkyker, hoe lekker laat jy my nou lag, glo my ek sal dit aspris verkeerd doen, net om dit oor en oor te doen, die juffrou moet net nie te streng wees nie, onthou ek is die een met die lat.
    Looi pappie, looi.

  31. wilnetspyker
    Posted November 28, 2012 at 9:49 am | Permalink

    @ ZU6VDM
    Jy het nie nodig om n groot totter te he, om vrouens te beindruk nie, die manier hoe jy hulle laat voel, eksperimenteer, vind uit waarvan sy hou, streel haar, werk haar goed op, speel, terg om jou vinger net so rapsie in te druk, gewoonlik sit daai, ek noem dit, " Little man in the boat", die wat nie weet nie ( G – Spot ), daar agter, en met die gespeel, lok jy hom net nader, en as hy naby genoeg is, sal sy jou smeeg om daai looper in te druk, dan gooi jy kole papie.
    lekker naai.

  32. Posted November 28, 2012 at 5:41 pm | Permalink

    haha ek was nogal offended, so jonk soos wat ek is – I can hold my own!

  33. wilnetspyker
    Posted November 28, 2012 at 5:54 pm | Permalink

    Hel julle is vreeslik stil, naai julle almal eers, gelukkige bliksems, dalk moet ons, ons eie vokken BBM groep begin, nou dit sal donners lekker wees, dan kan ons naai boodskappe sommer vinniger deurgaan ook, wat se julle hiervan.
    Lekker naai.

  34. Klipkyker
    Posted November 29, 2012 at 8:23 am | Permalink

    mmmmm….ek begin al hoe meer dink dat "Hoe om te naai….." eintlik Watkykjy se amptelike Hoekie vir eensames jagses is.  Defnitief die plek om uit te hang……!!!!!!

  35. wilnetspyker
    Posted November 29, 2012 at 12:43 pm | Permalink

    @ riana, lyk my die juffroutjie byl nou uit op my, dus maar gewoonlik so, nog al moelik om woord by die daad te voeg, hahaha, I dont kiss and tell, I shag and brag baby.
    @ klipkyker, ja nee dus altyd lekker om oor die onderwerp te gesels, maar jy kry maar mense wat net groot praat, net om hulle eie ego te streel, watkykjy, se volgende hoekie moet wees, Hoe het jy al genaai, ek wil die kommetaar hieroor, nie n vok mis nie.
    Gaan groot, of bly by die vokken huis.

  36. wilnetspyker
    Posted November 29, 2012 at 12:47 pm | Permalink

    Of n beter een, Waar en Wanneer het jy al genaai, dit behoort bevokte kommetaar uit te bring.

  37. Klipkyker
    Posted November 29, 2012 at 3:43 pm | Permalink

    Naai word deur hekel onttroon!  Gaan Google hoe om te…………hekel is nou tops!  Smaak my die ou tannies het nou leer Goolge!!  Of ons cherries spyker te min, en wil nou eerder 'n ander stokperdjie kry! 
    Ag fokkit, naai is nog steeds koning! (Met tiete so stywe kortkop tweede!)
    @Riana…smaak my jy is nou veilig van @wilnetspyker, hoop jy kan hekel Juffrou!!!!

  38. wilnetspyker
    Posted November 29, 2012 at 5:15 pm | Permalink

    Hoe naai n man n vrou in die as dit pik donker is………………………………………………………
    Jy blaai haar soos n boek, as hy weet hy proe kak, blaai een bladsy terug, hahaha.
    Wat is die funksie van n clut………….., dus n choke vir n koue doos.
    Waar sit die sagste plek op n vrou se liggaam……….., tussen haar doos en haar hol, ons mans het al hoe hard ons ballas daar teen gestamp, en hulle het nog nie gebreek nie.
    ja, ek weet dus nie n grap site nie, maar almal vokkof dan, gesels ook nie meer nie, waar is julle vokkertjies, is dit net ek, riana en klipkyker op die site, kom waar is julle vokken vuil bekke nou.

  39. Prof. Bokdrol
    Posted November 29, 2012 at 6:00 pm | Permalink

    In teenstelling met jou nimlike selwers, blykbaar besig om die HAT te bestudeer?

  40. Hupsman
    Posted December 9, 2012 at 9:55 am | Permalink

    Haai al julle naaiers en aspirerende naaiers, ek wil julle net 'n bietjie reghelp met jul taalgebruik. Ek sien sommige van julle sukkel 'n bietjie met spelling en so aan – gebruik seker nie 'n woordeboek nie. Daar kan mos groot fout kom as jy iemand naai of wil naai en jy word misverstaan. Van die goed waarmee julle bietjie kleigetrap het is:
    - klit (kort vorm van klitoris)
    - G-kol
    - penetreer
    - hoofstuk (nie chapter nie)
    - geldige e-pos-adres (nie valid e-mail adres nie)
    - kopie (nie copy nie)
    - magie
    - noodstoppe
    - werf (nie site nie)
    - baadjie
    - genotgrot (een woord)
    - gepaard gaan
    - beledig (nie offended nie)
    - my man staan (nie hold my own nie)
    - doossap (een woord)
    - woeps en spog (nie shag and brag nie)
    - fok, fokken, fokker, fokkit, befok, fokkertjies (word alles met 'n "f" gespel, nie 'n "v" nie)
    Ons kan met meer effektiewe kommunikasie ons naaitegnieke verbeter en ons naaiplesier verhoog.
    Lekker naai!

  41. Prof. Bokdrol
    Posted December 9, 2012 at 5:39 pm | Permalink

    Hupsman, dis 'n moerse fokken moedige poging daardie – met dieselfde goeie bedoelings (nee, nie "intensies" nie) as jy, en as ewe entoesiastiese pedantiese poes, wil ek jou dan graag verder daarop wys dat die woord "haai" waarmee jou relaas begin gebruik kan word as selfstandige naamwoord vir die roofvis waarna die Sharks vernoem is, of tweedens as 'n uitroep, of derdens as 'n minder bekende sinoniem vir kaal/blootgestel (HAT, 5de uitgawe, bladsy 350) maar dit word nie in standaard Afrikaans erken as begroeting nie en dis eenvoudig 'n gruwelike verengelsing wat afstam van die homofoon "hi" wat opsigself Engelse "slang" is. Maar dis laat Sondag, en ek en my geleerde kollega Dr. Onk is beide in 'n goeie bui, so ons los maar enige verdere nitpicking oor, byvoorbeeld, jou gebrek aan gebruik van leestekens binne of buite die hakies. Welkom – ek skiem jy poep teen donderweer hier, maar voorspoed met jou Afferkaanse opleidingstaak in elk geval…
    (NS: Disclaimer – enige fokops in die bostaande teks is geheel en al te wyte, tot 'n mindere of meerdere mate, aan inmenging deur my geleerde kollega Dr. Onk (hic…) in my baie fokken weldeurdagte relaas.)

  42. Belhammel
    Posted December 10, 2012 at 8:36 am | Permalink

    Hahahaha, Jirre Prof! Ek wens jy was my afrikaanse onnie. Jy sal die vak interessant gemaak my blaar.

  43. Willem Wikkelspies
    Posted December 10, 2012 at 12:50 pm | Permalink

    @ Hupsman. In baie jare het ek al agtergekom dat as mense vokit se is dit dalk gemeen as Fokit. Maar meer geskruif/getik soos dit gese is. Want soos ek ook agter gekom het, is dit veral mense met krom voortande of die gebrek daarvan wat hulle maak V se i.p.v F. Maar dis net 'n obsewasie en in geen manier gekoppel aan feite nie.
    @wilnetspyker ons is nog hier. Maar ek worstel nog met die idee oor hoe om te reageer. Daai BBM klink na 'n idee maar nie almal het blackberries nie. So 'n groot gedeelte van die "wat kyk jy" lesers sal dalk nie kan deel neem in die gesprek nie.

  44. Dirk Diggler Diktros
    Posted December 10, 2012 at 7:35 pm | Permalink

    Hupsman, wat sou jy se is n goeie Afrikaanse woord vir "nitpicking"?  Ek dink beuselagtighede maar is te lui om dit op te soek.  So my spelling is ook kak.  Vok my.  Help my asb.   DDD

  45. Hupsman
    Posted December 12, 2012 at 9:10 am | Permalink

    Dirk Diggler Diktros, "nit-picking" in Afrikaans is doodgewoon "haarklowery"  Jy kan ook se "muggiesiftery" of "vittery".  Laasgenoemde is veral van toepassing as dit 'n persoon is op wie jy vit (onnodig krities is).  Die werkwoorde vir "nit-pick" is "hare kloof", "haarkloof", "haarklowe" of "vit".  En as jy "nit-picking" as byvoeglike naamwoord gebruik – soos in "He is a nit-picking guy" - dan is die Afrikaans "Hy is 'n vitterige ou".
    Let op, in Engels word die woorde met 'n koppelteken gespel.
    Hoop dit help!

  46. Klipkyker
    Posted December 12, 2012 at 2:07 pm | Permalink

    Hel, en ek dog "haarklowe" is wanneer skêre nie waks nie!

  47. Hupsman
    Posted December 16, 2012 at 9:31 am | Permalink

    Klipkyker, jy kan reg wees, maar dan is "haarklowe" 'n selfstandige naamwoord en nie 'n werkwoord nie.  Ek sou egter "harige klowe" of "behaarde klowe" verkies.  Van klowe gepraat, wat is die verskil tussen 'n skip en 'n tjiek?  'n Skip kloof deur die water, 'n tjiek water deur die kloof.  Dis 'n mooi illustrasie waar 'n woord soms 'n werkwoord kan wees en soms 'n selfstandige naamwoord.     

  48. wilnetspyker
    Posted December 18, 2012 at 11:58 am | Permalink

    @ Hupsman, aangesien jy so vormeel en so wil kritiseer, dat jy ons almal so graag wil reg help, is jy seker ook n onderwyser, of het jy jou beroep gemis.
    Wat maak dit nou saak hoe woorde gespel word, ons is nie besig met eksamen afle nie, die land is klaar in sy moer, en jy worry oor spelling.
    Jy het niks beters om te doen, as om kak komentaar te lewer nie, vat n bietjie ( Lotion), en gaan naai jou hand.

  49. wilnetspyker
    Posted December 18, 2012 at 12:54 pm | Permalink

    @ Willem Winkelspies.
    Hi, ek dink ook nou net daaraan, die BBM ding gaan dalk ook nie so goeie idee wees nie, soos jy se almal het nie Black Berry,s nie, arm bliksems, hahaha grap sommer net.
    Wat ek ook sien is dat, Hupsman n nuwe lid is, baie (vokken), sorry fokken welkom, jy sal sommer vinnig uitvind, dat ons almal hier, praat soos wat ons wil, spel soos wat ons wil, en glo nie ons het jou gratis, ( baie fokken dankie), klasse nodig nie, moet nou nie fokken boring wees nie asseblief, los jou korrekte spelling kak vir jouself, want ons kanni, dus nou ( kan nie), fokken worry nie.
    Aan al die ander minder bevoorregtis, soos ek, wat ook nie kan spel nie, mag julle almal n baie lekker kersfees hou, en mag die voorspoed van 2013, julle almal verveel, ry veilig, wees veilig ( trek n kondoom oor daai koppie), want ons gaan mos n pielle party hou, en kom veilig by julle bestemings aan.
    En laastens, Lekker naai, gaan groot of bly by die ( vokken), oeps fokken huis.
    Verskoon die spelling.hahahahahahaha,  kanni fokin worry ni. 

  50. JagsJannie
    Posted December 18, 2012 at 3:41 pm | Permalink

    Hupsman, het jy PP101 geslaag (Cum Laude dit is)? Honeurs en Meesters Graad in PP (BA) (MA) of dergliks? Het jy jou Tesis in PP (Pedantiese Poes) wees by Prof Bokdrol en Dr Onk ingehandig vir evaluering? Indien nie of nog nie of nooit nie, fokkof jou dom poes!