Hoe om te naai… week#1 van 4

… en weer lekker vet pryse op Watkykjy te wen.

Kyk, ons het al effens aan hierdie probleempie geraak. As mens na die Google se hoe-om-te-naaiautocomplete kyk, weet Afrikaanse mense duidelik nie hoe om te naai nie. Ons wil julle outjies help en het by Lapa Uitgewers gaan aanklop om te hoor of daar nie 'n tipe van gids daarbuite is vir die onbeholpenes nie, jy weet, in Afrikaans, omdat mense in Afrikaans vir Google vra hoe de fok mens naai.

Hulle het Anne Hooper se Gids tot Goeie Seks voorgestel. Lekker 240 bladsye met glossy fotos. Lekker tannies met tiete en goeters. Die boek is nou daai outjie wat jy op die regterkant van Watkykjy sien in plaas van daai simpel Blog Awards voting banner. Seks is in elk geval belangriker as enige awards.

Hierdie boek sal dus hopelik 'n groot gros van julle goed te doen staan. Veral as jy iemand is wat dink "maak oop, maak toe, maak tee" is the way to go. Spuit kom soms te vroeg.

Miskien is jy single? Moenie worry nie. Daar is twee lekker chapters wat praat oor "self-aanraking". Ek neem nou maar aan dit het uit te waai met spinnerakke in die stort gooi en dies meer.

Om jou solank aan die gang te kry gee Lapa vir die volgende vier weke elke Vrydag 'n copy weg aan 'n gelukkige Watkykertjie. Dis maklik. Al wat jy moet doen is om met 'n oorspronklike naam en manuevre op te kom vir 'n seksposisie. Nou check – ons wat die mees humoristiese en beskrywende een, nie die vuilgatste kak wat jy sit oor en droom terwyl jy moet bokse vou of rakke pak in die stoor by jou graft nie. Los dit sommer hier in die comments. As jy nie 'n valid e-mail adres los nie, gaan jy nie kan wen nie. Ons sal sover moontlik die wenner elke daaropvolgende Maandag bekend maak en Lapa sal jou boekie vir jou poes. Ag, ek  bedoel pos.

Hierdie posisie uit die boek uit is nogal amusing:

Die Galoppende Perd (bladsy 186): "Stoot terwyl jy jou maat se nek en voet vashou soos iemand wat bloots ry en aan die maanhare en stert van 'n voortsnellende perd vasklou"

Toe, waarvoor wag jy? Gaan gryp jou maat aan die stert en hare, maar los eers jou eie opgemaakte posisie hier.

galoppende-perd

En as jy klaar genaai het, vee jou piel met hierdie kakpapier van Zefshop af

Deel met jou tjommies!
Gefile in kompetisie. Bookmark the permalink. Comments are closed, but you can leave a trackback: Trackback URL.

234 Comments

  1. Dirk Diggler Diktros
    Posted September 29, 2011 at 6:01 pm | Permalink

    ///…em onthou net – soos n paar jaar terug opesom in BP advertensie "hoe minder die wrywing,hoe verder kom jy!!!."  DDD

  2. Spyker
    Posted October 5, 2011 at 2:35 pm | Permalink

    Rrrrrrook hom !! LOOP met my !

  3. Francois
    Posted October 6, 2011 at 8:32 am | Permalink

    1970's  Dunlop SP 49 advertensie " As jy ver wil ry moet jy die bree een kry" dis nou daai vier vinger "gap"
    Cheers

  4. Tiaan
    Posted October 8, 2011 at 1:10 am | Permalink

    Die "Gevriesde Hoender Posisie"… jou goose le op haar rug met haar enkels so borskas hoogte-net die regte hoogte vir jou om daai "dromstokkie"enkels vas te vat voor jy "die hoender stop".. ;-)

  5. Biejanka
    Posted October 27, 2011 at 12:12 pm | Permalink

    … kan iemand die ou help met sy hare!!! lyk darem of hy die ander takies onder beheer het!

  6. boerq
    Posted November 17, 2011 at 11:30 am | Permalink

    Daai is eker position impossible – daai ou se zors is ver van waar dit saakmaak, tensy hy die van 'n perd het.
    Let ook op die trouring

  7. Posted November 24, 2011 at 1:56 pm | Permalink

    Hier soek ek heel onskuldig die woorde "seile vir 'n lapa" en kom op jul webtuiste af. Uit pure nuuskierigheid gaan ek in op "Hoe om te naai" (dog dit is naaldwerk maar hoop dit is nie).  Ek raak rooi soos ek lees, maar hou ook nie op lees nie. Ek skree soos ek lag hoe verder ek lees. Ai, vandag se jonges hoef regtig nie te wonder hoe om die ding te doen nie. Dankie, julle het my dag gemaak.

  8. Prof. Bokdrol
    Posted November 24, 2011 at 5:52 pm | Permalink

    Jirre Anna, ek dog eers jy bullshit bietjie toe try ek dit ek wragtag, WKJ kom 5de op die search results uit. Ek vertrou jy is bedrewe met naai – bedoelende seile vir 'n lapa aanmekaar, natuurlik. Dis steeds wel fokken stout van jou om actually die link te ge-click het…

  9. diedeksel
    Posted November 28, 2011 at 4:36 am | Permalink

    2 minute noodles- basies enige …mens…. Kan hierdie dus voorberei en nou kan mens dit selfs seksueel toepas.. Stap na ‘n dame en se.”Ek weet jys nie ‘n mikrgolf nie maar kan ek dit net vir 30 sekondes insit”.

  10. maljan
    Posted December 14, 2011 at 6:21 am | Permalink

    dis meestal hollanders wat wil weet hoe om iemand n poets te bak.

  11. Dominee Jaq
    Posted December 14, 2011 at 3:00 pm | Permalink

    Sies julle vuil Karnalies ! Ek skaam my , A nee , Red my Volk !!!! 
    Dis Barbaars !
    Skaam julle vuilgatte !!!!

  12. Purplerain
    Posted December 30, 2011 at 1:55 pm | Permalink

    Kom ons noem hiedie posisie die  "  sonder saal & toom "  en dit kan baie wyd vertolk word, maar waar klou man anders vas as hy wil afneuk…….die maanhare. Lekker ry manne, maar sa jy bloots ry, ry versigtig…….

  13. Gert Gomgat
    Posted January 5, 2012 at 3:59 pm | Permalink

    Kyk ou pêlle, as julle eers 'n boek moet bestudeer om te wete te kom hoe om te naai, is daar FOKOL hoop vir julle.

  14. Gert Gomgat
    Posted January 5, 2012 at 4:02 pm | Permalink

    Kyk pêlle, as julle eers 'n boek moet bestudeer om dÌt te leer, dan is julle FOKKEN dom en is daar geen hoop vir julle nie

  15. Marius Koen
    Posted January 7, 2012 at 4:00 pm | Permalink

    Hallo Griff ].
    Het hierdie een gespot in Witbank.

  16. Prof. Bokdrol
    Posted January 8, 2012 at 6:32 am | Permalink

    Marius, terwyl jy dan nou in daai valley rondry, stop gou by die Witbank Akkadeemie vir Kompjooters en hoor wat dink hulle van jou kanse om graphics in 'n text only field te -ge-paste te kry?

  17. elvis my pelvis
    Posted January 26, 2012 at 2:08 pm | Permalink

    GEHOOR VAN DIE OU WAT TIPE-EX GETRY HET TOE SY VIAGRA KLAAR WAS?
    VOLGENDE OGGEND MET 'N KORREKSIE WAKKER GEWORD.  EMP

  18. Dirk Diggler Diktros
    Posted January 26, 2012 at 3:57 pm | Permalink

    Elvis, hou by piesang-en-groondboonjiegebraaide toebies.  Jou acid dieet fok met jou innerlike waardes soos tik in CAPS LOCK en kak grappe.   Hou moed.  Rehab is cheap en daar is baie in die rondte die tyd van die jaar.  DDD

  19. Prof. Bokdrol
    Posted January 26, 2012 at 6:44 pm | Permalink

    Naais een, Elvis, pittige woordspeling. Ek skiem wel jy kan dalk jou keyboard bietjie laat uitcheck, dalk het die brannas wat jy verlede naaiweek op hom omgedonner het DIE FOKKEN CAPS LOCK SE TRACKS UITGESHORT OF IETS?

  20. boja sander
    Posted January 27, 2012 at 1:08 pm | Permalink

    Die DRACULA move…
    Die ou hang an n paal met sy voets bo, kop na onder sy girl klim op hom sy sit dit in en hy kyk op sy kyk af die DRACULA move

  21. JagsJannie
    Posted January 27, 2012 at 3:54 pm | Permalink

    Dominee Jaq, nou wat de fok soek jy hier? Fokken verdwaal of knyp jy die kat in die donker en nou moet jy uit die kas kom?

  22. Piet Piksteel
    Posted February 10, 2012 at 3:27 pm | Permalink

    @ DDD – ek hoop jou nuwejaars voornemens is om jou sin vir humor te soek ou !
    @ Ds Jac – wat de duiwel soek jy anyway op die site? Karnallies? Klink vir my of jy volgende week op die Sondag se voorblad gaan wees . . . .  Ds van Kuruman en die karnallies.
    Almal praat so baie nonsens nog niemand het gese check daai girl se lekker tiette nie .
    Ns1. Check daai girl se lekker tiette
    Ns2 Ds Jac – ons weet jy gaan terugkeer na die site toe, onder die scheme om te kyk watse reaksie jy kon uitlok, goeie plan om weer daai tiette te check Oom Doom.

  23. Leeubal
    Posted February 15, 2012 at 5:33 pm | Permalink

    Gallopende perde se moer, try bietjie die RODEO STYLE;
    Die man lê bo op vrou soos in die ou boring manier en spyker maar normaal. Net so voor die girl en/of jy 'n orgasme (lekker woord daai) bereik, vertel jy haar jy het VIGS. Die triek is om nou bo te bly.

  24. Dirk Diggler Diktros
    Posted February 18, 2012 at 3:42 pm | Permalink

    Geagte Piet (Pikstel – soos in pikstel – hoe is daai vir humor?).  Gaan was die sand uit jou kwas (hoe is daai vir rymelary?), en moenie kots nie, praat – tiete is nie tiette nie.  Hoe is daai vir ironie jou oksimoroon?   Jy kom vir my oor is n bogemiddelde kabouter wie se ontwikkeling in graad 6 iewers arresteer is deur wat vir jou te veel kompleksiteit in begripstoetse of enige woorde groter as woorde met drie letters was.  Dis hoekom jy liewer jou ouma bly naai het terwyl mamma gehelp het om die tottermannetjie reg te korrel.  Hoe is daai vir humor?  Te veel?  Te gou?  Kraak n glimlag jou eenvoudige etter, dis die grootste rede hoekom jou vriende sukkel met jou.  DDD 

  25. Pietiepomp
    Posted February 21, 2012 at 12:20 pm | Permalink

    Ongepenetreerde enkelstimulerende joga!  Vroulief op rug, en stimuleer haar enkels terwyl jou pielkop droog raak teen haar bosotter se hare.  Vat haar styf vas agter die nekkie terwyl jy jou uitgedroogte koevoet inforseer. Geniet

  26. Piet Piksteel
    Posted February 25, 2012 at 7:53 pm | Permalink

    @DDD
    baie beter , kan nou sien waarom jy vir die afelope 3 jaar die snaakste ou in brakpan is.
    is jou ma / sussie / niggie nog kwaad omdat jy nie die wisseltrofee wil terug gee nie ?
    daar is net soveel tande in brakpan hoor.

  27. Dirk Diggler Diktros
    Posted March 6, 2012 at 6:05 pm | Permalink

    @Piet Pikstel.  Jammer om te verneem jy sukkel nog steeds.  Vasbyt met die poppies en die spelde.  Justice is blind en vat nie onnosele ongeletterde prisoniers nie.  Jou pel was reg, frikfryf is sonde, veral as jou kleinsussie dit moet doen, dis hoekom jy nie kan slaap nie.  Verder wil ek jou alle sterkte en beterskap toewens – opreg.  DDD

  28. Prof. Bokdrol
    Posted March 6, 2012 at 6:59 pm | Permalink

    Fok, PP en DDD – is julle nog besig? Ek skiem 'n wedersydse "Fokof, poes" behoort julle argument te beklink?

  29. jacques
    Posted March 10, 2012 at 3:12 pm | Permalink

    Ai! Ai! Lekke,lekka naai! Sit hom in,da ‘s heuning in!

  30. Smiley
    Posted April 3, 2012 at 10:49 am | Permalink

    Die 'Druk styf en dryf' posisie………..

  31. Vlaknaai
    Posted April 3, 2012 at 11:48 am | Permalink

    Nee jarre ouens , dis darm fokken ou koeie wat julle hier uitgrawe ! Weet julle dan nou nog nie hoe om te naai nie ? 

  32. Arno AKA Dude
    Posted April 3, 2012 at 12:47 pm | Permalink

    jA FOK dis amper twee fokken jaar terug, in n kind se lewe is dit fokken eeue terug!

  33. Vlaknaai
    Posted April 23, 2012 at 11:06 am | Permalink

    Afrikaners weet blykbaar nog steeds nie hoe om te naai nie ….

  34. Prof. Bokdrol
    Posted April 23, 2012 at 11:30 am | Permalink

    Dalk moet ons by die regering gaan leer, hulle is experts op die gebied van mense naai op allerhande maniere – belasting, petrolheffings, tolgelde…

  35. Joof
    Posted May 4, 2012 at 1:59 pm | Permalink

    Julle dom Fokkers! draai haar om, sper haar oop en lek haar gat uit tot sy skree vir penetrasie..

  36. Dirk Diggler Diktros
    Posted May 4, 2012 at 4:15 pm | Permalink

    Prof, wat kos n HAT deesdae?   DDD

  37. Piet
    Posted May 8, 2012 at 11:12 pm | Permalink

    Die Pakistani Drillpress:
    Jou vroulief le op haar rug met haar poepol in die lug en haar bene gescissor agter haar nek. In 'n staende posisie bo oor haar sal jy moet kop hou….letterlik. Buig dan daai kntterwetter afwaarts en buig daai kniee sonder om met jou hande enigsins die grond te raak. Herhaal soveel keer soos wat dit jou pas en gooi kole!

  38. Labuscagscor
    Posted May 14, 2012 at 10:51 am | Permalink

    I am looking for befokte Styles

  39. Posted May 20, 2012 at 3:25 pm | Permalink

    Dankie ek het dit reg gekry om te naai ,eers sukkel ek om haar te naai maar toe ek die tweede keer dit tedoen het was ons lank besig en fok my was dit lekker gewees.ons was seeker vir 30minute besig dankie.ek was alkyd bang ek maak haar seer maar dit was net toe ek hom in sit daar na het die pomp stasie goed gewerk.wat dit so goes gemaak het sy was u virgin.Shit kan sy vas knyp toe ons kla is was nog reg vir nog.drie keer namekaar het net een keer gegooi.sy like dit nou so sy wil net Bo weesen nie onder nie.sy noem my somer cowboy.dees dae

  40. Hot Lips
    Posted May 24, 2012 at 11:42 am | Permalink

    Kyk manne en dames, daar is niks lekkerder as pappa jou hande bo jou kop teen die yskas vasdruk en in jou oor vluister om nie aandag te trek nie want die kinder kyk TV. Terwyl hy jou vas pen met sy linker hand gly hy sy regter hand voor by jou broekie in en begin saggies en dan harder stadig en dan vinniger jou clit baseer so nou en dan laat gly hy sy vinger in en terwyl jy op die punt van toetale ekstase is en sagte kreun geluitjies beginne maak vluister hy in jou oor om te saggies. Na n ruk los hy jou hane en gebruik daai hand om sy broek los te maak sonder o heeltemal uit te trek of jou broekie te versloor sommer die rekkies so eenkant toe skuif gly pappa in jy is so nat en jags. Terwyl hy stadig in en uit om nie aandag te trek nie vryf hy daai clit wat so geswel is alles iereteer haar. En voor jy weet kom julle saam jou bene lam jou asem jaag en hy wat in jou ore blaas.  Fok dit was lekker En noem die een Kombuis vluister. Lekker naai en chat weer

  41. Hot Lips
    Posted May 24, 2012 at 2:31 pm | Permalink

    My kommentaar op die posisie wat n naampie moet kry wat van die Haak en Steek.
     Luister mooi manne Jy gryp daai enkel vas en maak seker skatie het geen speling om uit daai stoei greep te kom nie dan trek jy haar aan die maanhare nader en mannetjie dann dip jy daai vleispyl van jou so diep in haar genot grot. So dis n tiepiese Haak en steek. Lekker Zaber oor en uit

  42. Prof. Bokdrol
    Posted May 24, 2012 at 6:17 pm | Permalink

    Fokkit, wat's daai snaakse vêraf geluid in die agtergrond na Hot Lips se comments? O nou kliek ek – dis die geluid van 10,000 Watkykertjies wat saamlees: fap fap fap fap fap…..

  43. Hot Lips
    Posted May 25, 2012 at 9:53 am | Permalink

    Dagse prof. Ek is n afrikaanse lekker spyker girl nee ek spyker nie rond nie maar ek kan jou een ding se my man is mal oor my hy bel tot en vra om hom luch tyd by die huis te kry want hy dryg om sy stywe horing met n griner af te sny so jags is hy vir my ons sms mekaar gereeld en vertel mekaar hoe ons die ander een gaan laat kom dit hou dinge moer interesant. So manne as vroulief bietjie koud raak koop vir haar n sms budle en bob is your uncle. Fok al die sielkundiges en die so genaamde liefdes gurus. Fix dit self jy kan. Lekker naai oor en uit

  44. Prof. Bokdrol
    Posted May 25, 2012 at 2:44 pm | Permalink

    Hot Lips, ek skiem jy het 'n blink loopbaan as WKJ se eie Dr. Ruth voor jou! AMOS* mag jou dalk net sy orgaanisasie se nuwe mascot maak.

  45. Dirk Diggler Diktros
    Posted May 25, 2012 at 8:59 pm | Permalink

    Hot Lips, ek sien jou duidelik – in n WP way.  As ek probleme met die vrou, buurvrou en veder as sulks optel sal ek sms bundles beginne aanskaf.  Sover kan ek egter nie kla of komkommer nie, die koekdiefhek is weldra oop iewers…as julle verstaan wat n man bedoel….Roger dan.  DDD

  46. Dollos
    Posted May 26, 2012 at 11:20 pm | Permalink

    Amper donner ek van my sitkamer bank af na hot lips se comments! Punte vir jou en mag jy asseblief n "insiprational speaker" by alle vroue byeenkomste word.

  47. Hot Lips
    Posted May 28, 2012 at 10:56 pm | Permalink

    Hoekom girls se my net hoekom slaap 90% van julle in pajamas komaan meisies die manne slaap in hulle adams gewaad. Geen wonder daar is so baie vvan die adams wat na die Delilas toe gaan wat is dit met ons.
    Daar is niks lekkerder as om wakker gevry en gevryf te word nie dan n lekker pooitjie liefde maak ok manne bedaar nou ek gaan in die volgende boodskap julle bietjie help.
     
    MEISIES SLAAP KAAL ASSEBLIEF DAN SAL PAPPA BY DIE HUIS EET EN OPHOU GAAN VIR TAKE AWAYS.
     
    Geniet dit oor en uit

  48. Hot Lips
    Posted May 30, 2012 at 7:43 pm | Permalink

    Is julle manne lus vir nog een vra net ek vertel graag. Prof. Ek is tot julle beskikking as julle huulp nodig of raad nodig het.

    Oor en uit

  49. baltoe
    Posted May 30, 2012 at 9:08 pm | Permalink

    Dag se neefs en nigs moet net nooit stop met al die kak wat jul praat ek smaak dit n moerse hoe laat loop hom oooooooooop

  50. HERO NO ABUSE
    Posted June 5, 2012 at 3:03 pm | Permalink

    Dear Hot Lips sweaty I THINK YOU ARE A STAR. So what if the spelling is not so great so what if Apie thinks you only past standard five we love you. You make us laugh and that is what this site is about I thinks so. I do not know who checks all the emails and comments that have been pasted on you site but this one off Apies dear Lord did not need to go through. I feel so sorry for this poor woman. To think she lost her hubby not so long ago and you think you are GOD. Who gave you the Wright to abuse this woman like this? I call this Abuse. I bet you that you abuse your wife you are seriously a woman hater. SIS. I am a man and I promise you if I knew where you lived I will get in my car drive to your house and make you eat your keyboard. It is BRAIN DEAD MEN like you that chase us away from good sites like WATKYKJY. I promise you me and a few off my close friends that followed you guys none stop and laughed with you will never visit your site again after this. We do have a law against woman abuse and I would like to tell Hot Lips. You go girls do not ever stop. You have my support. We really love you. The admin team from WATKYKJY please scan the comments and think twice there are people out there that do not appreciate the way Apie Spoke to Hot Lips it is very degrading.
    HERO NO MORE WOMAN AND CHILD ABUSE REMEMBER IT WAS A WOMAN 10 TO 1 THAT DID NOT HAVE EVEN ST 5 THAT BROUGHT YOU INTO THIS WORLD.
    We want Apie to apologise to HOT LIPS