Hoe om te naai… week#1 van 4

… en weer lekker vet pryse op Watkykjy te wen.

Kyk, ons het al effens aan hierdie probleempie geraak. As mens na die Google se hoe-om-te-naaiautocomplete kyk, weet Afrikaanse mense duidelik nie hoe om te naai nie. Ons wil julle outjies help en het by Lapa Uitgewers gaan aanklop om te hoor of daar nie 'n tipe van gids daarbuite is vir die onbeholpenes nie, jy weet, in Afrikaans, omdat mense in Afrikaans vir Google vra hoe de fok mens naai.

Hulle het Anne Hooper se Gids tot Goeie Seks voorgestel. Lekker 240 bladsye met glossy fotos. Lekker tannies met tiete en goeters. Die boek is nou daai outjie wat jy op die regterkant van Watkykjy sien in plaas van daai simpel Blog Awards voting banner. Seks is in elk geval belangriker as enige awards.

Hierdie boek sal dus hopelik 'n groot gros van julle goed te doen staan. Veral as jy iemand is wat dink "maak oop, maak toe, maak tee" is the way to go. Spuit kom soms te vroeg.

Miskien is jy single? Moenie worry nie. Daar is twee lekker chapters wat praat oor "self-aanraking". Ek neem nou maar aan dit het uit te waai met spinnerakke in die stort gooi en dies meer.

Om jou solank aan die gang te kry gee Lapa vir die volgende vier weke elke Vrydag 'n copy weg aan 'n gelukkige Watkykertjie. Dis maklik. Al wat jy moet doen is om met 'n oorspronklike naam en manuevre op te kom vir 'n seksposisie. Nou check – ons wat die mees humoristiese en beskrywende een, nie die vuilgatste kak wat jy sit oor en droom terwyl jy moet bokse vou of rakke pak in die stoor by jou graft nie. Los dit sommer hier in die comments. As jy nie 'n valid e-mail adres los nie, gaan jy nie kan wen nie. Ons sal sover moontlik die wenner elke daaropvolgende Maandag bekend maak en Lapa sal jou boekie vir jou poes. Ag, ek  bedoel pos.

Hierdie posisie uit die boek uit is nogal amusing:

Die Galoppende Perd (bladsy 186): "Stoot terwyl jy jou maat se nek en voet vashou soos iemand wat bloots ry en aan die maanhare en stert van 'n voortsnellende perd vasklou"

Toe, waarvoor wag jy? Gaan gryp jou maat aan die stert en hare, maar los eers jou eie opgemaakte posisie hier.

galoppende-perd

En as jy klaar genaai het, vee jou piel met hierdie kakpapier van Zefshop af

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in kompetisie. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

196 Comments

  1. Posted December 18, 2012 at 6:28 pm | Permalink

    Ag man ek naai almal se vrouens as julle ou gevrekte mans by die werk sit en ballas bak!! (en porn kyk op google). SIES!!! maak ek myself nou lekker jags!!!!

  2. Prof. Bokdrol
    Posted December 18, 2012 at 10:23 pm | Permalink

    Beste WilNetSpyker,
    Gaan klap jou piel asseblief so hard as moontlik vas in die middel van die fokken HAT.
    Analfabetiese groete,
    Dr. Onk.

  3. wilnetspyker
    Posted December 19, 2012 at 12:23 pm | Permalink

    @ Prof fokken Vrot Drol.
    Wat te fok het ek aan jou gedoen, ek se jou wat bring eerder jou vrou of meisie, dan slaan ek my piel in die agterkant van haar keel vas, nadat ek haar stukkend genaai het, en as sy langs jou in die aande le, my naam oor en oor sal roep.
    Of dalk het jy nie eers een van die twee nie, jou skuilnaam kom voor of jy dalk n ou hol kapper kan wees, nog al interesant as ek daaraan dink. ( Fucktub)

  4. Prof. Bokdrol
    Posted December 19, 2012 at 12:45 pm | Permalink

    Oeeee…'n cyberfight. Stadig oor die klippe, WilNetSpyker, die opwinding is dalk net te veel vir my krimpie-hart. Nee kyk, ek het al ge-chill met die Interwebs se kak spelling, maar Godweet soms raak dit net te veel. Ek wil jou wel komplimenteer met jou nuutste kommentaar hierbo, taalkundig is dit 'n 200% verbetering op die voriges, wat lyk of dit geskryf is deur 'n fokken epileptiese gorilla.

  5. JagsJannie
    Posted December 19, 2012 at 3:42 pm | Permalink

    Geagte Wilnetspyker, ek verwys u graag na my fokken skrywe gerig aan Hupsman. Wees asseblief so fokken vriendelik en gaan lees genoemde op bladsy 3 van die Afrikaanse kommunikasie forum of te wel WKJ. Dit is van kardinale belang dat u sal kennis neem van die standaard vereistes in die kurrikulum van PP (Padantiese Poes) wees annoniem. Die graad word egter, en eksklusief, slegs verwerf op genoemde forum en daar is minimum vereistes waaraan voldoen moet word. Met vriendelike en gelate groete, fok jou!

  6. wilnetspyker
    Posted December 19, 2012 at 4:41 pm | Permalink

    Aandag Almal.
    Passop vir ou fokken prof vrot drol, as daar van julle is wat hom dalk persoonlik ken, loop met julle holle teen die muur, moenie julle rue op die fokop draai nie, hy gaan julle in die poeper stamp, kyk net na die naai se afsluiting, ( Analfabetiese groete,), so n ou fokken hol joller, dink net, die dag toe jou pa en ma gespyker het, moes jy nou die vinnigste ou sperm selletjie gewees het, hahaha, n jagse ou sperm selletjie, wie sou dink jy sou n hol stampertjie word.

  7. Prof. Bokdrol
    Posted December 19, 2012 at 5:17 pm | Permalink

    Jou insig en kennis van biologie is duidelik op dieselfde standaard as jou taalkunde…

  8. Vlaknaai
    Posted December 19, 2012 at 7:55 pm | Permalink

    Jirre , en SA weet NOU NOG nie hoe om te naai nie !!

  9. wilnetspyker
    Posted December 20, 2012 at 1:41 pm | Permalink

    @ Prof Bokdrol & JagsJannie
    Geseende Kerfees aan julle ook, sal maar die skiet goed neer sit, hoop om van julle in die nuwe jaar te hoor, wees veilig en ry veilig.
    O ja, lekker naai.

  10. laniebra
    Posted December 20, 2012 at 2:03 pm | Permalink

    @Vlaknaai: As jou goose en jy kan sê "bingo" ter selfde tyd dan doen jy dit reg… maak nie saak watter style jy try nie.

  11. Prof. Bokdrol
    Posted December 20, 2012 at 8:44 pm | Permalink

    Die symste vir jou, WilNetSpyker – onthou die Interwebs is nie real life nie, onthou om altyd 'n doompie te dra, geniet die vakansie en probeer om so min as moontlik nugter te wees.

  12. Posted December 21, 2012 at 12:32 pm | Permalink

    Hygend hert! ek los julle vir 'n week of so alleen en kyk net wat gebeur? lyk my al die jagsheid op die site is besig om almal finaal mal te maak! thank goodness vir die feit dat ek weskus toe trek..daar is dit rustig, alhoewel ek nie seker is of die mans wel sal weet hoe om te naai nie…sal dit maar moet uitcheck

  13. Prof. Bokdrol
    Posted December 21, 2012 at 12:49 pm | Permalink

    Riana! Dis alles jou skuld – by gebrek aan tiete raak mans uptight, en dan gebeur sulke kak.

  14. Posted December 21, 2012 at 5:02 pm | Permalink

    haha no way, ek het geen aandeel in hierdie poespas nie…

  15. Belhammel
    Posted December 21, 2012 at 6:22 pm | Permalink

    Jy sal kak as jy in Lambertsbaai kom kuier! Dis nie sommer net vir kom uitcheck nie.

  16. Posted December 22, 2012 at 11:16 am | Permalink

    lol ek gaan nie lambertsbaai toe nie, dis meer saldanha se kant…

  17. Belhammel
    Posted December 23, 2012 at 9:10 am | Permalink

    Riana, OK jy's gespaar.
    Daai manne nader aan die Kaap is nie so uitgehonger soos ons nie. Maar so van honger gepraat, laat ek gou weer die argiewe gaan besoek. Fokkit maar jy't lekker tiete!

  18. Hot Lips
    Posted December 24, 2012 at 1:58 pm | Permalink

    Aan almal by WKJ en aan Prof, Willem, Griff en die res can die jagse manne daar buite. Mag julle n lekker harde piel styf he kers oggend en die girl langs jou in die bed jou opvreet en aflek soos n Xmas candy cane. Geniet dit manne ons doen dinge in Margate HOP HOM TOTTIE STYLE.
    Lekker spyker 
    oor en uit
    PS" Will net spyker kry n fokken plastiek pop pel jy gaan op jou moer kry met n regte girl"

  19. Hot Lips
    Posted December 24, 2012 at 1:59 pm | Permalink

    Prof fok askies die spelling die wisky vloei vrylik lol

  20. Befokte kortgat
    Posted December 29, 2012 at 2:56 pm | Permalink

    My fok hier in George moet jou piel lekker groot wees om jou standpunt inteneem – hier stel ons nie belang in educated piele nie hier naai ons vir die eerste span so as jy nie n lang piel het nie kan jy nie saam praat nie dan moet jy maar met jou klein 1 cm pieletjie speel – so kyk in die spieel hoe groot hy is en meet hom en as hy nie die vereistes voldoen nie gaan druk hom in n pragtige moffie se hol.  

  21. FOK JULLE NAAIERS
    Posted December 29, 2012 at 3:06 pm | Permalink

    Hello julle ou naaiers
    Kom ek se nou vir julle klein piele werk nie, jy moet piele kwalifiseer om Weskaap te besoek. Moenie moet jou master degree kom surf en jy het nie eens n piel nie. Jou geletterdheid gaan nie jou piel groter maak nie so hou vakansie geniet dit en hou jou klein piel vir jouself. So as jou piel te klein is vir die Weskaap druk in n oulike drommetjie en sorg dat jy die drom skoonmaak.
    Lekker  naai verder.

  22. Klipkyker
    Posted January 2, 2013 at 9:06 am | Permalink

    Welkom terug Riana!  Ons het jou erg gemis.  Sekerlik kan jy ons vegoed met so paar mooi foto's van jou pragborste daar op die wit sande van Saldanha……..Ons wag in spanning Juffrou……………!!!!!

  23. Klipkyker
    Posted January 2, 2013 at 9:08 am | Permalink

    Liewe Hot Tits Lips.  Dankie vir die mooi wense.  Ons is almal nou net meer jags as ooit.  Help ons uit met so paar tiete fotos asb!!!!!!!

  24. FOK JULLE NAAIERS
    Posted January 3, 2013 at 10:14 pm | Permalink

    Ja ou klipkyker het jy nog nooit tiete gesien nie hoe kan jy jags raak van tiete kyk hehehe lag my n papie.

  25. Klipkyker
    Posted January 7, 2013 at 9:27 am | Permalink

    Fok Julle Naaiers.  Ek hoop jy is 'n cherry, dan kan jy ook vir ons 'n nice foto van jou tiete aanstuur!

  26. wilnetspyker
    Posted January 7, 2013 at 10:44 am | Permalink

    @ Almal, Voorspoed vir die nuwe jaar, mag julle meer spyker as in 2012, as die geleentheid daar is, of dit nou jou meisie, meisie se vriendin, of n vreemdeling is wat gewilig is, gooi hom, vat n kans, dalk verbaas jy jouself, lekker spyker.
    @ Hot Lips. ( Is dit nou bo of onder) hahaha
    Ag nee kom nou, n plastiek pop is mos nou nie die ware jacob nie, wat laat jou ding ek spyker nie regte girls nie, kom hier dan wys ek jou. Ek spyker al, regte girls, van 15 jarige ouderdom af, en die tannie was 30 jaar oud, lekkerste spyker ooit, so dus nie n gehuim dat ek daarvan hou om ouer vrouens te spyker nie, hulle het ondervinding. ( Vra onverskooning vir enige spel foute, Prof)

  27. Posted January 8, 2013 at 11:45 am | Permalink

    Vokkit…die manne en vroue maak n man lekker jags as hulle so "straight" praat van naai…..ek trek nou sommer my draad of naai my sekeretaresse….hehaaaaaa!!!!!!!

  28. wilnetspyker
    Posted January 9, 2013 at 4:49 pm | Permalink

    @ Jan
    Stadig oor die klippe ou Jan, netnou ontplof jy in jou broek, dalk kan jy so ietsie sagies vir haar fluister, dalk trek sy hom sommer vir jou, buig sy so bietjie oor die tafel, dan help jy so bietjie stoot, en laastens maak sy hom dalk skoon met haar mond, hulle se mos the bird of love is a Swallow.

  29. Fok julle naaiers
    Posted January 28, 2013 at 12:39 pm | Permalink

    My fok @Jan gepraat van straight (hoop net nie jy is skeef nie) toemaar ek grap sommer ja nee man ek is n chick en as ek jou sekretaresse was het ek jou sommer op jou stoel geraps !!!!! Moenie skaam wees nie en pak die bul by die horings en soos ons vriend Wil net spyker  se, se iets mooi in haar oor terwyl jou asem so jaag miskien kry jy iets wat jy nog nooit gehad nie. Passop net dat jy nie verslaaf raak aan die gevaarlike speletjie nie. 
    Lekker verder naai en geniet dit.

  30. DewaldDoosGroene
    Posted January 29, 2013 at 11:47 am | Permalink

    Fok al julle poese julle dose moet julle fokken saad vir julle self hou die wereld het genoeg van julle fokops fok julle maas paas en julle kak pavement special brakke. Soos wat ons se in die noorde julle is twee rand kinders Dewald Oor en uit

  31. Fok julle naaiers
    Posted January 29, 2013 at 5:27 pm | Permalink

    @DewaldDoosGroene
    Gelukkig kom ons nie van die noorde af nie en hier in die weste van die land is ons ook nie R2 kinders nie – hier naai ons vir die eerste span.
    Lekker naai en geniet dit.

  32. wilnetspyker
    Posted January 29, 2013 at 6:01 pm | Permalink

    @ Dewalddoosgroene.
    Glo my dit is nie wat jou girl nou die dag gese het nie, sy het so ge Mmmmm, mmmm, kon nie uitmaak wat dit was nie, sy kon nie juis praat nie, want my voel was in haar mond, sy het wel bietjie meer as net twee rand gevra, so daai was regtig n special en dit nog op die pavement.
    Nothing sucks like a electrolux.

  33. Jagter
    Posted February 13, 2013 at 11:37 am | Permalink

    riana-met-die-tiete….Ek is van Saldana…….miskien kan ek jou nuuskierigheid van weskus mans bevredig…………..

  34. Jagter
    Posted February 13, 2013 at 11:41 am | Permalink

    riana-met-die-tiete…jy kan my op andrejoubertsa@rocketmail.com kom opsoek hehehe.

  35. HOT LIPS
    Posted March 14, 2013 at 4:46 pm | Permalink

    Hahahaha Ola julle klomp jagse mense. Ek wens net die mensies wat so spog oor hoe hulle naai van watter ouderdom af hulle naai hoeveel keer hulle naai wie hulle naai waar hulle naai besef ons voel n fok outjie. Nr1 van al jou gespoggery kry ek die indruk jy is n nerd met rooi hare en brille Nr2 of jy is n kort gat met n baie klein pielietjie wat n INDRUK proebeer maak en nie daarin slaag nie. Nee jirre mense. Hou op om so te loop en spog vertel ons eerder julle stoutste fantasie of nog beter waar hoe en wanneer was die lekkerste spyker in jou lewe. En manne jirre ouens los asb mekaar uit julle is so opgestress omdat julle almal so jags is dit maak my kla. Kom ons gesels seks en wie van julle manne kan my hartjie laat vinniger klop

  36. Prof. Bokdrol
    Posted March 14, 2013 at 6:59 pm | Permalink

    HotLips jou terugkeer word opgemerk deur veral Dr. Onk…duidelik spyker jy te min deesdae, want 'n gelukkige vrou is 'n stil vrou. In elk geval, jy klink na die tipe meisie wat ek graag, met jou permissie, sal wil wine en dine en sixty-naain. Bring net jou prettige selwers; ek verskaf die res: ete, wyn, komdoom (hoekom de fok het niemand nog aan die Afferkaanse weergawe gedink nie?) en oorpluisies en 'n wasgoedpennetjie vir my neus. Waarvoor die laaste twee, vra jy? Eenvoudig…as daar twee goed is in hierdie wêreld wat hierdie oom nie kan fokken verdra nie is dit die gegil van 'n vrou en die reuk van brandende rubber…

  37. Klipkyker
    Posted March 15, 2013 at 9:58 am | Permalink

    Hot lips….jou terugkeer laat my al klaar met 'n semi….My stoutste fantasie is sommer nou met jou hier op my kantoor tafel.  Sorg dat jy 'n kort rokkie sonder broekie aanhet, ek wag vir jou………

  38. wilnetspyker
    Posted March 25, 2013 at 9:46 am | Permalink

    @ Hot tits, Lips.
    Op al twee jou stellings moet ek jou verkeerd bewys, ek is n ou Noord Transvaal boertjie, ons word gebore met loopers vir totters, ek het maar net eerlik geantwoord op jou vorige stelling van regte girls, en plastiek poppe, maar dankie in elk geval vir jou inset

  39. Klipkyker
    Posted April 2, 2013 at 9:53 am | Permalink

    HOTLIPS…..Ek hoop jy het die laangnaweek dag en nag wakker gelê en gedagdroom oor al die lekker spykers waarop jy uitmis………

  40. WOES KOES
    Posted April 12, 2013 at 12:25 pm | Permalink

    suig nam se pielle

  41. Posted April 19, 2013 at 2:34 pm | Permalink

    Die wil weer naai posisie

  42. Posted April 19, 2013 at 2:41 pm | Permalink

     
    Die saal hom op posisie
    Jy vat haar en laat haar op haar magie le, en dan klim jy tot op en gaan sit op haar boudjies met jou boudjies en dan saal jy hom op en ry

  43. HOT LIPS
    Posted May 21, 2013 at 11:39 am | Permalink

    En dis n hartlikke dagse manne vanuit die Suid Kus waar ons nog in die winter kan lekker le en tan hahahahah lekker tan sonder klere. Ja ek was lank stil die rede…………..mmmmmmmm vir my so jong bulletjie aangeskaf en manne kan die outjie naai……… nee sy ma wil hom ook nou nie meer trug he nie sy se ek het die klein donner bederf. Hy soek nou elke aand sy vleis tot en met 6 keer n dag. Manne hy is so 22 jaar jonger as ek en die mannetjie maak ek nou wragtag volgens my behoeftes groot…….. Hy is heel geseend in die pielle size ek is sommer kla nat as ek net aan hom dink…….. praat later gaan hom gou bel en huistoe jaag vir luch…… body builders eet mos elke 2 ure en hulle fokken vreet baie vleis……..
    lekker naai oor en uit
    xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx o jirre ekke is nou jags jaag poppie jaag

  44. Posted May 22, 2013 at 3:11 pm | Permalink

    Manne en vroue, ek het julle raad gevolg. Ek het my sekretaresse met finesse benader soos julle my gese het. Fokkit, nou naai ek darem lekker. Soos sy se,hoekom het ek nie al lankal begin nie. Sy het elke aand haar self gevinger oor my en ek het draad getrek oor haar. Elke oggend voor werk en elke aand voor huis toe gaan tyd naai ons. As ons kans kry sommer met etenstyd ook.Piel suig en poes lek was nog nooit so lekker nie. Vrek , my piel sommer styf net as ek daaraan dink! Hehaaaaaaa!!Dankie aan al die naaiers.

  45. wilnetspyker
    Posted May 22, 2013 at 3:19 pm | Permalink

    @ Hot Lips.
    Body builders ontwikkel spiere ja, maar hulle pielle word kleiner, en wie fokken spog nou van hoe, wanneer, en hoe baie hulle naai, practice wat you preach.
    Mense en hulle integniteit, lyk seker soos n see koei, en al waar jy so iemand spyker is binne in n swembad, want dit is al manier hoe om n 10 ton doos nat te hou, whahahahaha.

  46. wilnetspyker
    Posted May 23, 2013 at 1:49 pm | Permalink

    @ Jan.
    Baie geliuk man, bly ek kon help, wens net ons almal wil se, soos dit is, wil jy naai, of wil jy nie, op die ou einde, naai ons lekker skelempies, as n girl gewillig is, looi haar pappie, looi haar, volgende mik punt Jan, daai eensame huis vrouens en die eensame getroude vrouens wie se mans te kak sleg is, om hulle orgasme na orgasme te gee.
    Lekker naai, Jan.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">