Hershelle Gibbs en Pakistan se match fixing

'n Watkykertjie analiseer Pakistan se match fixing


Hey griff,

Terwyl ek gisteraand die krieket gekyk het, het ek so bietjie een van my oomblikke beleef en gedink ek moet dit met julle deel…

Is Herschelle verantwoordelik vir wat aangaan met die Pakistan krieketspan?

Dis nogal ‘n goeie vraag om te vra, maar nadat ek gisteraand die krieket tussen Engeland en Pakistan begin gekyk het is ek nogal oortuig daarvan dat Herschelle dalk ‘n sterk invloed is in die Pakistan span. My redes is hieronder gelys (maar die foto’s praat natuurlik vanself):

1. Die manne is al klaar in die nuus vir “match-fixing” – ‘n Herschelle ding wat nou wel nooit bewys kon word nie, maar ons wonder maar nogsteeds

2. Wat het Afridi in sy hand daar en hoekom giggel die ander manne so lekker? Daai hande beweeg so vinnig dat die kamera nie eers kan fokus op wat daar gerol word nie…

gibs1gibs2

3. Die antwoord sien ek toe… Hierdie ouens is nie eers skaam daaroor nie en verklaar hul “bron” van krag en inspirasie oop en bloot – as ek reg kan onthou was Herschelle in die moeilikheid hieroor…

gibs3gibs4

So daar het ons dit. Al die Pakistani’s is hoog op Boom! Hierdie ouens is kak mal – en dit stry hulle ook nie:

gibs5

Thanks Herschelle, ten minste doen jy dit nie nou met die Proteas nie!

Christo.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in briewe and tagged , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

15 Comments

  1. Bullperd
    Posted September 10, 2010 at 7:22 am | Permalink

    Christo een van die beste post die jaar. Ek stuur dit aan my hele mailing list ,
    cheers

  2. ne-ne
    Posted September 10, 2010 at 10:09 am | Permalink

    haha well done!

  3. Posted September 10, 2010 at 11:35 am | Permalink

    wahaha….awesome man! thnx,  het dit nou baie geniet!

  4. Jakalas®
    Posted September 10, 2010 at 2:56 pm | Permalink

    Dis Kaksnaaks ouboet!

  5. V-Bone
    Posted September 10, 2010 at 3:24 pm | Permalink

    griff, jy is poes!!

  6. griffin
    Posted September 10, 2010 at 6:54 pm | Permalink

    Ek het dit nog nooit ontken nie.

  7. Generic
    Posted September 10, 2010 at 7:24 pm | Permalink

    fok jy is dom griffin….gaan syg jou oom se piel

  8. griffin
    Posted September 10, 2010 at 7:32 pm | Permalink

    “suig”

  9. griffin
    Posted September 10, 2010 at 7:46 pm | Permalink

    Jy is ‘n marabs van Belville af wat sit en draties kap op jou pappa se Mweb account.

  10. Generic
    Posted September 10, 2010 at 8:04 pm | Permalink

    Haha, hoe het jy geweet?

  11. Generic
    Posted September 10, 2010 at 8:06 pm | Permalink

    Nee wat, ek joke sommer net…watkykjy is fokin kief!! Btw, waar is vandag se dam duikers? Ek het nogal uitgesien daarna…

  12. Stoffie-aka-Christo
    Posted September 13, 2010 at 7:28 am | Permalink

    Bly julle ouens het dit gelaaik!  Sal maar so nou en dan probeer om vir Grif te help met sy uiters kak sin vir humor…

  13. Rol-model.
    Posted September 14, 2010 at 1:35 am | Permalink

    Akip Mateeth in a jarbeside thezol.

  14. Rol-model.
    Posted September 14, 2010 at 1:37 am | Permalink

    Akip is nuut in die span.

  15. Stoffie-aka-Christo
    Posted September 14, 2010 at 2:57 pm | Permalink

    Ek wonder of Shahzaib Pakistani is vir Whazzup as jy hoog is ???

    Shahzaaaaaaaaaaaaiiiiiiiiiibbbbbbbb !!!!!!!!!!!!!!!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">