Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Wilbur Like Smith on Ramfest is glo van die duiwel
- Ter on Ramfest is glo van die duiwel
- iemand on Ramfest is glo van die duiwel
- Henno Kruger on Ramfest is glo van die duiwel
- Sean Schwartz on Ramfest is glo van die duiwel
- Smith on Ramfest is glo van die duiwel
-
-





4 Comments
Sleuk!
Ek admit ek het District 9 illegally gedownload,maar dit was "purely" omdat ek nie kon wag vir die movie om op DVD uit te kom nadat ek dit fokken 2 keer op Big screen gaan check het nie-was te befok gewees om net een keer te check.& Ek het die regte DVD gaan koop toe hy uitkom, ek glo ek het my illegal download van District 9 gejustify…once!!!Het anyway toe die illegal copy na die tyd delete, want die kwaliteit was ma poepoes.
ek weet nie regtig hoekom nie maar enige act of artist wat anti-piracy goed doen pis my verskriklik af. vok jou en jou corporate perdjie.
Bad move. Don't ever do anti piracy anything as an artist. Leave it to the suits.
Gaan vra maar vir Metallica.