Gaan haal jou kitaar, oom Frik, dan sing ons sommer almal saam om die kampvuur. Saartjie, loop haal die marshmallows en die zol.
G D
Dis heerlike lente, die winter's verby
D7 G
Die winter was kak, ons het poeskoud gekry
G D
Holadrioha, holadrio
G
Holadrioha, holadrio
ad nauseum……






3 Comments
Is dit kaptein John in die boonste prentjie en coach Piet Helium in die onderste een?
Fokket!!! ek sal daai tjerrie wat so buk met die water op haar parra, harde pak slae gee, met my snot sjambok. Nee sy moennie so buk nie, dis ongeskuk.
keer my of ek besmeer my