Comments

  1. Werfetter

    Ek het my hol seker op 3 plekke geskeur,mooi man! Wens ek kon die hele film so gekyk het…

  2. Francois B B

    GIBBONS!

    "Wie't my fokken PEN gesteel!?"
    Ek's besig om al daai classicks wat ons in die 80's gedoen het te digitise. Misdaad in Miami, Flamingo Road etc.
    Sal hulle vir jou aanstuur hiernatoe sodra al die kak bymekaar is, dan kan die kinners sien hoe die oldschool dit genaai het.
    en onthou dames  – "Jou … jou poes man!"

  3. Francois B B

    Gibbons,

    "Wie't my fokn pen gesteel"

    Ek's besig om al daai ou classicks wat ons in die 80s gedoen het – Misdaad in Miami etc – te digitise. Sal vir jou hierheen aanstuur sodra ek al die kak bymekaar het. Dan kan die kinders check hoe die oldschool hom uitgenaai het back in the day.
    en onthou altyd dames:
    "Jou … jou poes man!"

  4. Author
    griffin

    Jirrefok dit sal soos fokken kersfees wees as jy dit sal doen. Ek het nog alles op VHS in die garage maar het nie ‘n fokken VHS masjien nie. Hoe jy meer van roomys of van koeldrank?

    Old school is die beste. Stuur hom, Franna, dan drink ons gin en vreet melktert. Fokken maaaaaain!

  5. Andre

    Dit laat my nou sommer verlang na Staal BURGER en sy bende. Hulle was beslis die regte ouens vir die situasie. En Staal het altyd sy "doedie" gekry op die einde.

Gooi Comment