Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Wilbur Like Smith on Ramfest is glo van die duiwel
- Ter on Ramfest is glo van die duiwel
- iemand on Ramfest is glo van die duiwel
- Henno Kruger on Ramfest is glo van die duiwel
- Sean Schwartz on Ramfest is glo van die duiwel
- Smith on Ramfest is glo van die duiwel
-
-





Die Flying Dutchmen en Thys Nywerheid by Cafe Barcelona 9 Sept.
Vir entrance van slegs 50 Skille. Dis omtrent 25 sent per grappie en dan word die tunes verniet ingegooi. 'n Lekker manier om jou phuza Thursday gat beskonke te kry.
Dis nie meer so koud nie, so kry jou gat weg voor die TV en gaan verf die strate so bietjie rooi. Jy kan nie heeltyd by die huis sit en jou toggos krap en zol rook nie.