Comments

  1. Big F

    From the Z to the E to the mutherfukin F
    One time!  Lekker fokken ZEF ZEF ZEF!!!!

  2. Ekke

    "The video has been removed due to violations of the Terms of Service"
     
    Nou wat de fok?

  3. Willemien Immelman

    Ek sien YouTube het die video verwyder. Wat is die dose se fokken case. As ek op Die Antwoord se homepage daarna wil kyk stop die ding die heeltyd. Ag nee fok man ouens maak 'n plan.

  4. Author
    griffin

    Dis omdat ninja se piel in die video is. Ek sal ‘n ander plan maak.

  5. TheFreemanPhD

    Ek het dit gevind op Die Antwoord se website.
     
    Fok YouTube.

Gooi Comment