Die Antwoord – Evil Boy trailer

In Die Antwoord deur griffin2 Eiertjies

Julle gaan binnekort die vollengte video te sien kry. Trust my, dis fokken iets wat jy nog nie gesien het nie… Die volle music video gaan jou gesig fokken wegblaas. Video is deur Ninja en Rob Malpage direct.

Hierdie post is 1 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 23,531 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie Antwoord – Evil Boy trailer

Comments

  1. Pistol aka Paal Piel

    Oh my liewe here hierdie gaan piel swaai. Ek kap sommer 'n dratie net hier!

Gooi Comment