2012 – Die einde van Joburg

Al die kak in Joburg het in 1886 begin toe goud ontdek is.  Tent dorpies het op ge-pop soos tiener puisies en die town het vinnig deur al die groei fases gegaan waardeur so wilde fokken deurmekaar plek maar daai tyd gegaan het:

Van fokol na tente na sink shacks na hout geboue en finally oordentlike geboue. Meer onlangs is dit weer besig om na die sink shack fase toe te regress, danksy die ongelooflike onbaatsugtige werk wat binnelandse sake en immigrasie vir ons land doen. Shot, ouens, ons skuld julle 'n  Coke en 'n increase. Tune net hoeveel.

Hierdie gaan nie vir baie langer meer 'n probleem wees nie. Daar is 'n ander onheil wat letterlik onder Joburg broei. Acid water van al die ou myne wat van onder die grond af na die surface toe te beweeg. Fokken Batman vibes, my bra. En daai mynbase het al lankal ge-fokof hel toe. Dit gaan die regering R1b kos om 'n permanente structure op te sit sodat die kak weggepomp kan word en R8m per maand om die hele storie in stand te hou. Nou check, die interesting ding hiseo is dat ons met die huidige strikes R1bn per dag verloor. So die regering sal een structure per dag kan errect. Nice huh? Hulle sal natuurlik 'n duurder opsie meer like en eerder Joburg se naam verander na iets soos Gotham City toe om by die haglike toestande te pas. Later sal hulle dit verander na Makwere-kwere Dam toe in herrinering van al die illigal immigrante wat op die bodem le nadat Joburg in sy eie poefgaatjie in opgetrek het. Dan kan mense so lekker jet ski en stuff. Van Park Station tot Benoni. Of visse met 3 piele en ses oe vang.

Terloops, die hele water opstyg gemors is besig om te gebeur. Die acid water is omtrent so tussen 400 en 500 meter onder die grond oppervlakte en styg blykbaar met ongeveer 1 meter per dag na boontoe.

Ons het die hulp van 'n Wiskunde professor met next level computer skills ingekry om vir ons 'n berekening te doen vir presies wanneer Joburg in sy eie suur sweet gaan verdrink:

joburg_gat

Die Mayans mag dalk net reg wees. 2012 is at least Joburg in sy poes in. So wat gaan dit wees, o grote regering? Moet ons camping chairs en bier regkry om te check hoe Johannesburg in sy eie hol op trek of gaan julle iets daaraan probeer doen?

Opskud, dis surface trek water…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Snotstories and tagged , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

5 Comments

  1. buddhaZA
    Posted September 2, 2010 at 1:55 pm | Permalink

    Jy is 'n legend Grif. Het nou my piss bitter gelag. Die donnerse myne behoort bietjie hul winste te sny en iets omtrent hierdie fokop te doen. Jissis ek hoop hulle fix dit. Ek like nogal joburg. O_o

  2. Evert
    Posted September 2, 2010 at 3:09 pm | Permalink

    "Coke en 'n increase". poessnaaks.
    2012, die fokken Mayans was reg gewees.

  3. Tiaan
    Posted September 2, 2010 at 4:23 pm | Permalink

    Hulle gaan wag todat ons behoorlik in die suur water rond dryf, dit op apartheid blame, n nuwe tax uitdink om vir die "structure" te betaal, hulle tjomies gebruik om die "structure" te bou, dan weer n "previously advantaged" ou gebruik om die ding oor te bou.

  4. BALLAS
    Posted September 3, 2010 at 9:55 am | Permalink

    Ha HA LOL…as dit nie so snaaks was nie was dit fokken sad……LOL

  5. Juan
    Posted September 3, 2010 at 10:02 am | Permalink

    if (crisislevel = "O jissis!") then
       print "Blame apartheid"
    end if

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">