2010 Blog Awards

In Aankondigings deur griffin1 Eiertjies

Die 2010 Blog Awards is so bietjie soos ‘n tuindwergie waarvan die hoed en die neus afgebreek is (en die piel – as jy ‘n stoute dwergie het). Mens weet nie regtig wat om daarmee te maak nie. Daar is byvoorbeeld ‘n site ge-nomiate wat virus moves trek. Sommer in twee categories, wat nogal fokken blaaint is, Hier is ‘n screenshot van die gemors:

aborsie

So click maar eerder op die BlogAwards bannertjie aan die regterkant hier op Watkykjy en vote maar vir ons. Watkykjy is sommer klaar ge-select vir jou. Ons gaan verskriklik huil as ons nie iets wen nie. Dis vir ons verskriklik belangrik en dit define ons lewens.

Dankie dat jy verstaan. You complete me. (kom in broek)

PS: Jy kan elke dag weer vote. Weet nie presies hoekom dit so werk nie. Die ouens kyk seker nie genoeg CSi nie.

blogawards

griffin2010 Blog Awards

Comments

  1. BokBal

    Okaai. Ek het vir jul kontkoppe gestem. Waar kan ek my prys (bribe) kom afhaal?

Gooi Comment