Watkykjy Damduikers

Julle maats maak ons fokken mal met julle poesbaie duik prentjies wat julle wil instuur, so ons het geskiem ons sal sommer twee keer duik elke Vrydag. Die tweede outjie sal ons 16:00 oplaai soos vandag en julle Watkykertjies se submissions include.

"Watkykjy Damduikers" sal ons die outjie sommer noem. Dit sal dan daar wees om die arme piele wat tot 17:00 of 18:00 of later werk ook darem bietjie beter te laat voel so rukkie voor hulle kan fokof. Jy hoef nie noodwendig die woorde "dis naweek. kom ons duik" te gebruik nie. Express jouself oor hoe poesbly jy is dat dit naweek is en dat jy kan gaan drink / Xbox speel / naai / die gras sny / zol rook / draties kap. Jy kry die idee. Maak vrede met jou inner zef.

Ons eerste submission is deur Meneer Doenbaar ingestuur:

jason7_1

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Watkykjy Damduikers. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

2 Comments

  1. Evert
    Posted August 13, 2010 at 5:01 pm | Permalink

    Dankie. Eks nog by die werk

  2. Posted August 14, 2010 at 1:24 pm | Permalink

    fok eks nogsteeds by die werk nog nooit gefokkof nie…  ek stem saam met Griff.. duik is anyway nie so fokken cool nie… dis naweek kom bou n slet groot dawie hoed joint en shock hom tot jy n boom word..

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">