Watkykjy Damduikers #3

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin2 Eiertjies

Watkykjy Damduikers is daar om die arme piele wat tot 17:00 of 18:00 of later werk ook darem bietjie beter te laat voel so rukkie voor hulle kan fokof. Jy hoef nie noodwendig die woorde “dis naweek. kom ons duik” te gebruik nie. Express jouself oor hoe poesbly jy is dat dit naweek is en dat jy kan gaan drink / Xbox speel / naai / die gras sny / zol rook / draties kap / . Jy kry die idee. Maak vrede met jou inner zef.

Hierdie week se submissions is getune deur onderskeidelik Andre:

Duik2

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy Damduikers #3

    Comments

    1. Hans wors

      Jissus fok dis doos vervelig! kom nou man raak iets beter kwyt jou naai!

    Gooi Comment