Watkykjy Damduikers #2

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin2 Eiertjies

Watkykjy Damduikers is daar om die arme piele wat tot 17:00 of 18:00 of later werk ook darem bietjie beter te laat voel so rukkie voor hulle kan fokof. Jy hoef nie noodwendig die woorde “dis naweek. kom ons duik” te gebruik nie. Express jouself oor hoe poesbly jy is dat dit naweek is en dat jy kan gaan drink / Xbox speel / naai / die gras sny / zol rook / draties kap. Jy kry die idee. Maak vrede met jou inner zef.

Hierdie week se submissions is getune deur onderskeidelik Johan en Henry:

WEEKEND

weekend2

griffinWatkykjy Damduikers #2

Comments

  1. Vonkie doël

    smaak my daai bra met die oë kyk so diep hy sien nie net jou toekoms maar ook jou klein kinders se toekoms ook. tweede pick wtf. is dit die nuwe harybikers of wat.? of wat is seker die vraag big up dit is naweek

  2. joumasakvirrenosters

    FOTO BO:  Ek kry deja voe.  Nie deja hoe nie jou snotkop, deja voe.  Voe ja.  Amper soos woef-woef, maar met n v en net een voe. (hel maar dis kak acid wat ek gevat het, seker blinde sambok want ek het die dealer betaal met fake money – fake-fake, sy storie is toe uit).
    Terug by deja-voe.  Daai ou is n spieelbeeld as ek velle rol / draadtie maak / skommel en hier by die 88 ste revolusie kom.  Kom ja, jy het reg gehoor en sien jou divot, KOM.  Dan span my gesiggie net soos Foto 1 en my ogies peul amper so ver soos my piel uit want vanaf plukkies 86 deur 88 begin die kom in klonte spat, net soos n bosvark s'n.  Ek's op my sesde sleutelbord en mik vir lucky number slevin, so ek gaan nou maar eers aan dat ek kan kom dan kom ek weer na die site.
    p.s.
    Nou gaan ek daai poes merch soek wat my daai kak acid gekoop het en my fake geld terugeis of ek gaan reguit Polisie toe.
    Trossies
    myoumabukvirolieboregroete

Gooi Comment