Mens sou hierdie maybe in SA verwag het van Huisgenoot reporters wat iets soos die Dwergiefees cover, maar hierie was Fox News. Hierdie arme tannie het haar engine plaat gekraak. Op ten minste ses plekke. Ow-ow-ow-ow-ow-ow!
O ja, byt vas, ons gaan amper duik…





9 Comments
'n Gynae in boksburg sal haar kan help!! Nou dat sy haar poes af geval het!
Dit is vrydag, sy het fokken klaar geduik
Tipies American. Neem hulle vinnig iets anders af, asof niemand gesien het hoe sy neem bliksem nie. haha!
jirre, sy moes vir National Geographic gaan werk! toe sy daar af doos, klink sy net soos 'n fokken seal wat sy mating call doen!
Wel… dis hoe mens duik! Hoop julle het nou mooi geleer…
sy het net die eerste stap van wynmaak gdoen, dink net as sy die wyn begin proe dit gaan eers 'n sirkus wees
Revenge of the fokken druiwe, jy wou my mos trap bitch!
Sjoe, sy't haar koek n kruis geval
Volpunte vir daai "news anchors" wat hulle so inhou. jy kan sien hule wil hulle holle skeur!
Go to ad-Break!!!!