Vrees fokol

Hierie outjie is in Sandton afgeneem by die Medi Clinic. Fokken lanie my bru.

vrees_fokol

(shot, Christien)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

17 Comments

  1. Ivan
    Posted August 16, 2010 at 3:00 pm | Permalink

    Sandton??, dalk Brits, die nommer plaat tune NW, my bra……

  2. griffin
    Posted August 16, 2010 at 3:17 pm | Permalink

    Jy het fokken serious learning disabilities. Watter deel van:

    “Hierie outjie is in Sandton afgeneem by die Medi Clinic. Fokken lanie my bru.”

    verstaan jy nie?

  3. Ivan
    Posted August 16, 2010 at 4:42 pm | Permalink

    Daar fokken staan dit LEWENS groot, NW. Dis Brits, of fokken Klerksdorp of een of ander fokken derglike fokken plek in die NORTH WEST. So as die pikewyn hom in Sandton bevind is hy verdwaal of dalk is sy squeeze siek en die enigste plek om die 2L coke bottel vibrator te verwyder is Sandton Medi kliniek, maar ek glo nie, hy's verdwaal want die hopitale in Brits of dalk Northam en meer ondervinding met 2L Vibrator's. Loop was die KOPPI sand uit jou oe, dat jy mooi kan sien.

  4. griffin
    Posted August 16, 2010 at 5:07 pm | Permalink

    Die marabs kan uit fokken Irak uit ‘n kameelhol ook kom vir al wat ek omgee. Die foto is in Sandton geneem. Hy kan NW op sy piel tattoo en Potch met ‘n passer op sy borskas uitkrap en uit die kar uitklim. Die buddy wat die foto geneem het sal die foto nog steeds in Sandton afneem, want dis waar die javel homself bevind het op daardie stadium.

    Begripstoets much?

  5. Ryan
    Posted August 16, 2010 at 5:23 pm | Permalink

    Fok dat mens so moet sukkel???? Dom etter!!! Skrik wakker Ivan!

  6. jannie
    Posted August 16, 2010 at 5:51 pm | Permalink

    fok jys 'n poes jannie

  7. Ivan
    Posted August 16, 2010 at 5:59 pm | Permalink

    Ek dink ook jy is 'n poes, jannie. :) En die kiekie beweer "Sandton Raak Diep Zef" Ek stem saam Sandton is Zef, maar die spesifike bra is nie die rede vir hul Zefnis nie…… Hul het nie sy hulp nodig nie………….

  8. jannie
    Posted August 16, 2010 at 8:18 pm | Permalink

    Wat de fok het dit met die prys van eiers uit te waai?
    Jy was die fokin kont wat gan stry het dat die pic nie in sandton geneem is nie (omdat hy kastig 'n NW nommerplaat het)…ds se fokol!!! Hy kan miskien van brits wees, mar di pic is in sandton geneem…so as jy we skrik, skrik fokin wakker….

  9. Rol-model
    Posted August 16, 2010 at 10:15 pm | Permalink

    Fok Ivan, gaan rook iets man! Jissis na ek hierdie pic gesien het verstaan ek uiteindelik die betekenis van die woord Begeer.

  10. Trooper
    Posted August 17, 2010 at 8:27 am | Permalink

    Ivan, skrik wakker my ou. Sukkel jy so erg om te verstaan dat iemand met n NW nommerplaat in Sandton kan rondrits? Alhoewel ek nie seker is hoe de donner daai kar dit gemaak het tot in Sandton nie…??? Ek glo nie die oukie se services is so lekker up to date nie!
    Jy is miskien die enigste ou sad case wat net in jou valley skud!
    Fok man, moenie nou jou hele lewe lank n poes wees nie toe.

  11. Bongolong
    Posted August 17, 2010 at 8:29 am | Permalink

    Ek het 'n KZN nommerplaat maar ek bly in oosrand. fokkit ek verdwaal seker nou al vir 5 jaar lank.

  12. mike
    Posted August 17, 2010 at 8:31 am | Permalink

    manne ons nasie is gebou in datsuns soos daai, in sandton, standerton, boksburg, bloemfontein en brits! laat ons nie veg nie…

  13. Ek
    Posted August 17, 2010 at 8:55 am | Permalink

    Ek dink dis Ivan  en sy Kar daai! Dis hoekom hy so mooi weet wat fout is en waar hy bly!

  14. Posted August 17, 2010 at 11:22 am | Permalink

    Dalk gebruik Ivan ook spinning hubcaps

  15. Posted August 17, 2010 at 3:23 pm | Permalink

    Ek lag nou my poes af sommer. Ek het 'n NW nommerplaat, en fokken raai wat! Ek bly in fokken Sandton nou! WOW, breek dit jou kop dalk Ivan?

  16. Ryan
    Posted August 17, 2010 at 4:44 pm | Permalink

    Ivan is te dom om so iets te begruip, Anja. Hoopelik het dit nou ingesink.

  17. Posted August 19, 2010 at 5:46 pm | Permalink

    KAN DIE KONTKOP NIE SIEN DAT AL DIE ANDER KARRE SE REG. NOMMERS  VAN GP AF IS NIE FOK JY GEE MY N SLEGTE NAAM JOU ETTERNEUS

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">