Vrees Fokol – Part deux

Smaak my die Vrees Fokol kar is besig om sy rondtes deur Joburg te doen en so stuk-stuk zef wolke by sy kazozpyp uit te pomp. Try om nie daai kak in te asem nie. As jy weer check sit jy met 'n PT broek, Crocs en 'n wife beater hempie agter die stuurwiel van 'n XR-6.

'n Watkykertjie het vir ons hierdie briefie op 'n tissue in ons golfbal posbus gelos:

Griff,

Wow, daai foto van "vrees fokol" van daai Nissan kar – die kar het actually gisteraand toe ek by die huis kom voor my erf buite gestaan (in Montgomery Park). Die ouens loer my toe net so en doen fokol. Toe my meisie tuis kom toe spring hulle voor haar in en soek iemand om hulle te tow en toe ons weier (het nie `n tou nie en ek wil inelkgeval nie vir RIP van Winkel tow nie) toe wil hulle ons foon later leen want hulle het geen geld nie. Ignoreer hulle weer en die huis se klokkie word 550 keer gelui. WTF? Toe raak ek eers suspicious aangesien ek mos redeneer die moer kan mos by die buurman ook gaan hoor vir hulp.

Anyways toe skryf ek die nommerplaat vanmore af en neem `n foto met my foon toe die moere steeds voor my erf staan want hy is amper so suspicious soos daat poot wat in daai meenthuiskompleks in Pretoria met sy kappie op rondgehardloop het. Mens kan nie die nommerplaat sien nie maar dit is hy, want ek het die nommerplaat neergeskryf. Soos die ruite toegewasem is neem ek aan die mense het binne in geslaap. Hoop net die huis staan nog vanmiddag as ek daar kom …

Weet enige iemand iets wat die turftone af want toe hulle gister met ons praat toe dog ek dat ek `n "wrong Turn" gevat het.

vrees fokol

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef, briewe. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

20 Comments

  1. Ryan
    Posted August 17, 2010 at 1:07 pm | Permalink

    Vra vir Ivan, die doos lyk my ken hulle goed!

  2. Trooper
    Posted August 17, 2010 at 1:21 pm | Permalink

    Jy moet maar hoop jou huis staan nog. Daai tipe manne laai jou hele fokken huis in daai Datsun, maak vir hom n lekker bull-bar met jou pallisades, en spyker die hond …

  3. Pollie Otter
    Posted August 17, 2010 at 1:41 pm | Permalink

    As jy vanmiddag by die huis kom bly hulle en hulle hele Carletonville familie daar, jy slaap buite in jou kar vanaand bra.

  4. Lekker Klerksdorp
    Posted August 17, 2010 at 2:32 pm | Permalink

    Nee, dis 'n ander tipe van die vorige kar, die nommer plaat is 'n noordwes een, spek die mielie en myn skaf op dit, hulle het bietjie wrong turn gevat oppad Stilfontein toe. Ja soos Trooper sê pasop vir jou hond!

  5. Balsak
    Posted August 17, 2010 at 2:52 pm | Permalink

    Haha, jawel……….. as hulle daar is vanaand dan gaan ek `n stuk "af-snoek" by checkers gaan koop en dit 200 meter verder in die pad afgooi.  Dan behoort hulle, hulle gespuis na sowat 15 minute in daardie rigting te verskuif….

  6. Posted August 17, 2010 at 3:24 pm | Permalink

    Dis seker Ivan van Brits wat nou mense stalk.

  7. awesome4some
    Posted August 17, 2010 at 3:46 pm | Permalink

    wat het die etters daaar kom soek anyway? smaak my hulle weet ooki hoe n please-call-me werk nie!!!

  8. fief
    Posted August 17, 2010 at 4:25 pm | Permalink

    as jy dalk jou telefoon vir hom geleen het vir n R5 oproep sou jy nie geworry het oor jou huis inhoud vandag nie poes

  9. Piet
    Posted August 17, 2010 at 7:18 pm | Permalink

    Fok jou fief… Hoekom moet hy?
    Die werfnaaiers kan op n ane plek loop bel.

  10. Posted August 17, 2010 at 10:21 pm | Permalink

    god dank ek bly hier waar die mense net boom rook en fokal wil leen, ek mag dalk 'n zef fokken golf mark 1 1978 of my ford escort 1600 sport ry, ma fok die vreesfokol mense maak my bang. dalk moet jul die law betrek. arno van hier onder.

  11. Posted August 18, 2010 at 8:26 am | Permalink

    Fief weet hoe voel dit…

  12. Francois
    Posted August 18, 2010 at 8:47 am | Permalink

    Ek skiem as daai voorste nommerplaat die mynskag ens op het soos die regte NW nommerplate, en die agterste ene is sommer net 'n gewone style ene, dan moet jy vir-steekseker die cops inkry…
    Lyk regtig na dieselfde kar, steel-rims, GT strepe en M3 spieeltjies…

  13. TP
    Posted August 18, 2010 at 10:18 am | Permalink

    Hoekom bel jy nie net die pote nie, 4farksakes, dis waarvoor hulle daar is. Bel a towtruck of iets, harass die fokkers, het jy nie vriende nie, bel chubb, bell adt, bel die Nigie wat jy jou weed by koop. Tune die fokker as hy nie die kar voor jou erf weg stoot nie brand jy die ding uit. Fark man, moet hierdie Benoni homeboy jou nou tune hoe om ontslae te raak van n fokker.

  14. Balsak
    Posted August 18, 2010 at 11:37 am | Permalink

    Fief, as jy die bra's gesien het dan sou jy verstaan het hoekom ek niks met hulle te done wou he nie.  En dit is dieselfde kar, ek het die nommerplaat neergeskryf.
    .
    Gelukkig was hulle weg gistermiddag toe ek tuis kom

  15. Trooper
    Posted August 18, 2010 at 12:20 pm | Permalink

    Balsak – ek stel voor jy vat jou woefter veearts toe. Ek dink hulle het hom ge-violate soos n stopstraat.

    Moenie oor Fief worry nie, hy is een van daai klas manne wat sommer sy kak vir enige vreemdeling leen sodat hy maaitjies kan kry!
     

  16. fief
    Posted August 18, 2010 at 1:08 pm | Permalink

    @trooper, tjom om eerlik te wees ek sal enigeiets doen om die scum voor my hekke af te kry.so as dit my R5 gaan kos vir n oproep na sy towtruck tjommies toe om die kak weg te kry is dit die minste wat ek kan doen sodat my yard nie soos n trailerpark te laat lyk nie,en ook nie my besittings waarvoor ek so werk deur iemand anders en sy towtruck tjommies gesteel te word nie.

  17. honnestront
    Posted August 19, 2010 at 11:52 am | Permalink

    fief, daai bra lyk nie vir my na iemand wat jou foon gaan gebruik om vir hulp te bel nie. hy sal dalk eerder een of ander vuil sex line bel en jou meer as R 5 uit die sak uit jaag. en dan jou vir jou 'n "sticky" foon terug gee

  18. honnestront
    Posted August 19, 2010 at 12:47 pm | Permalink

    hoe sit ek ook my gevreet langs my naam? soos slaptiet

  19. sasexcat
    Posted August 26, 2010 at 7:24 am | Permalink

    Die fokken ding het sy GT stripes verloor . . . .julle beter maar kyk ….

  20. Odin
    Posted December 21, 2010 at 4:50 pm | Permalink

    Montgomery Park is hopeloos te naby aan Newlands. Tyd om te trek, my bra.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">