Spyker, die grapgat.

spyker

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Spec-takel and tagged . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

26 Comments

  1. ou Vis
    Posted August 31, 2010 at 8:56 am | Permalink

    Hahaha! Ek wonder of sy nommerplaat nie dalk “undercover custom” is nie, YCZ: you cuntz of as hy gangster is Yo cuzz. 345: secret agents se kodes is altyd in “perfect sequence”.

  2. Tokolossie
    Posted August 31, 2010 at 10:09 am | Permalink

    En hy steel Shoprite Twollies

  3. MariusBenoniBreker
    Posted August 31, 2010 at 12:42 pm | Permalink

    Ek is nie verbaas nie- mens kan dit verwag van 'n bloubulondersteuner.
    Ek is VERDER verbaas dat daar nie blou ballas onder die twokkie uit hang nie.
    Poeskop

  4. fief
    Posted August 31, 2010 at 1:12 pm | Permalink

    @Marius, daar word die bloubul ondersteuners kaartjie weer uitgehaal,dis al so fokken afgesaag soos die rasse kaartjie wat die parlementslede die heeltyd uitruk,word wakker

  5. weskusklong
    Posted August 31, 2010 at 1:44 pm | Permalink

    @Maruis @fief, Ja nee vir vark vleis… Die fokken Bloubul ondersteuner ding is nou gotweet al holrug gery… Hoekom tune julle nie vir 'n slag bietjie die arme ANCYL apie nie… Fok ek scheme eerder 'n wannabe grapgat soos Trevor Noah… fok my die ou het guts om sy naam so te poes met 'n sleeper…

  6. Katools
    Posted August 31, 2010 at 2:38 pm | Permalink

    @Maruis jou fokken bloubull grappies is al biedjie oud boetjie. Maar maskien is dit omdat jy n dom eter van benoni is wat dink jy krag word gemeet op hoe duk jou fokken fake chain om jou nek is! Gaan pleeg selfmoord deur van jou houding af te spring na jou I.K. toe. DOOS!

  7. Evert
    Posted August 31, 2010 at 2:54 pm | Permalink

    Maar die Bulle supporters is fucked up! Ek stem saam met Marius.

  8. Hardy
    Posted August 31, 2010 at 3:27 pm | Permalink

    @fief Sien jy nie die blou bul plakkertjie daar agter. Dalk is dit maar Steve se twok, hy wat die voor-ry van elke konsert spyker.

  9. MariusBenoniBreker
    Posted August 31, 2010 at 3:46 pm | Permalink

    Fok jou fief, jou fokken useless bloubul poes. Kan nie eers die Pumas wen nie. Die rassekaart sal ook altyd geldig bly. As jy DIT nog nie besef het nie, is jy in serious denial.
    Bewys my verkeerd jou kont

  10. Posted August 31, 2010 at 4:31 pm | Permalink

    Tsk tsk now now boys, it is not the time to throw your toys     yeehah

  11. poenderhoes
    Posted August 31, 2010 at 10:26 pm | Permalink

    boys ek is nie blouballas mal nie maar waar kom dit van daan of is dit nie die onderwerp nie? wtf het ek gemis kak spelling of nog kakker imagination, Benoni dam duiker 101 die klas het  nou begin. fok strike eerder ek dink jy sal verder kom kont

  12. fief
    Posted September 1, 2010 at 7:48 am | Permalink

    @MariusBenoniBreker,kry jou feite reg ouboet,ek is nie n bloubul supporter nie,ek dink net dit raak redelik fokken irriterend,en jou woordeskat is ook nie van die beste nie,doen my n guns en rev bietjie daai escourt van jou in sy poes in,dan doen jy die motor oor die naweek.

  13. AdolfX
    Posted September 1, 2010 at 9:00 am | Permalink

    Nee kyk! Bloubul ondersteuners kan nou eens en vir altyd Zef trek. En bloubul grappies is afgesaag. Ou Spyker noem seker sy vrou "my Bokkie" en sy kinders "my Bulletjies" en homself, uuh "Spyker". Ek wil nie weet watse taal hy in die bed gebruik nie.

  14. Willi
    Posted September 1, 2010 at 10:20 am | Permalink

    Hahaha, ek wou 'n comment kom maak het oor Bloubul ondersteuners, maar ek sien ek was voorgespring.
    My vriend Steven het eenkeer gese, terwyl ons oor Muslim terroriste gepraat het – as jy nie wil he die wereld moet al die Muslims stereotype as terroriste nie, hou op soos fokken terries act. Ditto vir Bloubul ondersteuners.
    Whether dit holrug gery is, afgesaag is of straightup irriteerend is, dis altyd amusing om te sien hoe die Bulle hulle zef ways gaan verdedig en huilerig raak as non-Bloubulle hulle van hulle zef ways bewus maak. Hou aan om op die attack te gaan asseblief, veral op die internet. Kry daai moral victory.

  15. BOOMSLANG
    Posted September 1, 2010 at 10:58 am | Permalink

    CHEEETAAAAAAAHHS!!! Bliksem, maar jul kan van die punt af dwaal. Hehe! Ek smaak nie die "Spyker se Twokky" baie nie, maar dink die "082 FUCK  YOU" is fokken genius pappa!

  16. MariusBenoniBreker
    Posted September 1, 2010 at 11:45 am | Permalink

    fief, jou stupid bloed-poep; fok jou opinie.

  17. Vleis
    Posted September 1, 2010 at 12:15 pm | Permalink

    Gelukkig rym die "Report bad driving'
    Ou eight twooo ….faaak youuuuu!

  18. donkeykong
    Posted September 1, 2010 at 1:48 pm | Permalink

    ja,die bul ondersteuners is regte dom poese.

  19. FrikkieBeytel
    Posted September 1, 2010 at 2:55 pm | Permalink

    @fief Die FlouBul kaart is nie naastenby so afgesaag soos die Oos Rand kaart nie. Jy doen presies wat Marius doen…

  20. Posted September 1, 2010 at 8:49 pm | Permalink

    Fokken commin, bloubul ondersteuner.Hierdie ou skreeu nie vir die span nie maar vir die ref.Dalk se die lee trollie alles. 

  21. Joe Poose
    Posted September 1, 2010 at 11:10 pm | Permalink

    Bliksem maar julle spulletjie kan darem maklik van die spoor af poes! dis ‘n foto van fokken bakkie met kommen stickers en julle naai voort oor rugby spanne… fokkit , dis nou faktap

  22. fief
    Posted September 2, 2010 at 7:36 am | Permalink

    @FrikkieBeytel jys heeltimal reg,ek vra onverskoning.

  23. Witgif
    Posted September 23, 2010 at 4:49 pm | Permalink

    het ek nou lekker gelag vir julle klomp etters

  24. Mikeymikeandthefunky
    Posted May 22, 2011 at 9:16 pm | Permalink

    vokkit dis n lekka site die hie kan ons somma goed soos doos naai kont poes etter van al die anner provinsies tune, al suig hulle ma se ballas almal tensy die brumbies lol

  25. Dirk Diggler Diktros
    Posted May 23, 2011 at 10:14 am | Permalink

    en presies hoe verskil dit van ander menstrusiesuigende-stormers en aambuiknaagdiertjiesleeukies en poese soos julle wat bang is om hier te post.  Welkom, skop jou soft shoes uit, steek n zol, of jou sussie en n dop en let the healing begin.  Hierdie site, sal jy vind vat n man van zero tot gesertifiseerde, gesofistikeerde, gesalueerde skisofrees (al la 3000) is net 12 stappe, net A-Anoniem.  Hier is dit net 12 kappe vodka en jy da ou blaar.  Dan kan jy poes / kont / ma-naai tot jou hart se geluk jou esoterise erotiese verbygaan.  Welkom in die ZEF.  Once  DDD

     

  26. Afrikan3rvark
    Posted August 19, 2011 at 4:35 am | Permalink

    Jille mense is maar lekker fokken zef oor die rugby. Hou op poes praat en geniet die foto van iemand se oorspronklikheid, Ek laf die foken site.
    kwogga vir die dag

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">