SA Blogawards 2010

In Aankondigings deur griffin5 Eiertjies

As jy lus is kan jy Watkykjy nominate vir die 2010 Blog Awards deur op hierdie poesgroot banner te click hieronder of die klein een op die regterkant van die site.

Jy moet blykbaar drie sites nominate, so nominate sommer www.wikus.co.za vir Best New site en www.dieantwoord.com vir beste music site as jy wil.

In die highly unlikely event dat ons weer wen sal ons die drank sommer vir een van julle gee. Ons het laasjaar onder andere ‘n bottel Three Ships gewen. Ons is amper klaar met hom. Dis nie dat die neus opgetrek word nie, maar brannas is meer ons forte. Different strokes vir krimpies of so iets.

Chopper Charlie het laasjaar so gepiel geraak by die ceremony dat hy helfte van die pryse weggepoes het, so ons weet nie mooi wat ons alles gewen het nie, want hy kon nie onthou nie. Miskien moet ons een van julle in sy plek stuur hierdie jaar om te represent, maar ons soek iemand wat emosioneel onstabiel is wat onkontroleerbaar sal huil omdat ons nie wen nie.

Jy moet ook jou drank kan hou…

nominate this blog

Deel met jou tjommies!

    griffinSA Blogawards 2010

    Comments

    1. Christo Brandbruggies

      Kry een van daai moerse suits wat jy die een ou bo-op 'n ander ou se skouers sit en dan lyk dit soos een lang naai. Dan kan Chopper bo-op sit, fucked gekettie raak en die nugter dude onder kan hom transport, sommer met 'n moonwalk hier en daar en ander zef retro moves..

    2. DMDad

      Julle kry my vote, maar vir wat moet ek my fokken email adres vir hulle gee sodat ek my inbox vol spam kry? Dis sommer kak daai…

    Gooi Comment