Monthly Archives: August 2010

Huisgenoot – 1969

Hiermee n foto uit n fotoverhaal "Bergspits van vrees" uit n huisgenoot van 1969. Deel met jou vriende:
Gefile in Uncategorized | 24 Comments

Dokte & DJ Azhul – Die Spreekkaame Miekstyp

Ons try so nou en dan om vir die Watkykertjies free kak te score… So rukkie terug het 'n bra met die naam van Dokte vir ons hierie album gestuur en getune dat hier 'n free 16 track Afrikaanse hip-hop mixtape is. Dokte is die bra wat so paar jaar terug Kallitz ge-produce het en DJ [...]
Gefile in Kief musiek | 10 Comments

Vrees Fokol – Part deux

Smaak my die Vrees Fokol kar is besig om sy rondtes deur Joburg te doen en so stuk-stuk zef wolke by sy kazozpyp uit te pomp. Try om nie daai kak in te asem nie. As jy weer check sit jy met 'n PT broek, Crocs en 'n wife beater hempie agter die stuurwiel van [...]
Gefile in Zef zef zef, briewe | 20 Comments

Fokken snaakse bier advertensie

(shot, Jannie) Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken main videos, tv ad | 3 Comments