Monthly Archives: August 2010

Watkykjy Damduikers #2

Watkykjy Damduikers is daar om die arme piele wat tot 17:00 of 18:00 of later werk ook darem bietjie beter te laat voel so rukkie voor hulle kan fokof. Jy hoef nie noodwendig die woorde "dis naweek. kom ons duik" te gebruik nie. Express jouself oor hoe poesbly jy is dat dit naweek is en [...]
Gefile in Watkykjy Damduikers | 2 Comments

Dis naweek.

Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 2 Comments

Vreet grond.

Mens sou hierdie maybe in SA verwag het van Huisgenoot reporters wat iets soos die Dwergiefees cover, maar hierie was Fox News. Hierdie arme tannie het haar engine plaat gekraak. Op ten minste ses plekke. Ow-ow-ow-ow-ow-ow! O ja, byt vas, ons gaan amper duik… Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos, duik | 9 Comments

Beste TV ad vir 2010 – City Lodge

Dis hoe mens TV ads maak. Nie met fokken Ed Jordan en Dolf Lundgren wat omring is met Tuks Drama drop-outs nie. Fok. Jissis hadeda's is kak diere. Fokken hoogtevrees voels. Checkkityt: Deel met jou vriende:
Gefile in tv ad | 3 Comments