Monthly Archives: August 2010

(Almost) legends

Die world cup is verby. SA het poesbaie geld gemaak, maar ongelukkig minder as wat hulle spandeer het op die hele storie. Gelukkig reap ons nou die soft benefits soos hulle hom roep – ons gebruik die stadiums vir kriektet matches, rugby mathces en Michael Jackson concerts. En al die toeriste wat 2 maande langer [...]
Gefile in Fokken zef videos, Zef zef zef | Tagged | 12 Comments

Ninjas en gypsies lewe saam in vrede

Hoe fokken cool is dit? Die wat weet, weet. Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord | 6 Comments

Japan sukkel met spuities. Nogals erg baie.

Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 1 Comment

Die Antwoord. Wema u donkie!

'n Chick genaamd Heidi Beers van Atlanta in die overseas het hierdie gemaak. Dit pretty fuckin' intense! Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord | 4 Comments