Monthly Archives: August 2010

Gatiep & Meraai overdose

#1. Gatiep lê in die hospitaal na 'n ernstige ongeluk. Hy vra vir die dokter: "Sal ek darem kan kitaar speel?" "Ja" sê die dokter. "Dis fokken great" tune Gatiep, "want ek kon nog fokken nooit nie!" #2. Meraai loop in die straat met ´n baie stywe jeanpant. Gatiep: "Meraai, is djy nie bang vi Fauna & Flora [...]
Gefile in Grapgat | 3 Comments

(Almost) Legends – episode 4

Die World Cup se losers ploeter aan met hulle schemes om zak te maak met die 2010 storie. Fokken nole. Episode 5 drop Vrydag, dan plak ons hom ook hieso. Deel met jou vriende:
Gefile in Fokken zef videos | 1 Comment

Ek is Daaaaaaawie!

Dawie Die Kabouter DAWIE DIE KABOUTER AFRIKAANS INTRO LIED Hier is vir jou iets om in jou lunch break te doen. Kry almal by jou desk. Sit jou speakers poeshard en sing saam. Ek is Dawie, ek is 'n slim kaboutertjie En met kruie uit die grond maak ek jou gesond Ek's die sterrrrrkste! Vir my is al die trolllle [...]
Gefile in Die Watkykjy Time Machine, Kief musiek | Tagged , | 13 Comments

‘n Dag in Failtoria

Een van die Watkykertjies, Clint, het al hierdie fail in een dag afgeneem in Snor City. Deel met jou vriende:
Gefile in Spec-takel | 8 Comments