koppi

Oppikoppi tickets amper uitverkoop

In Oppikoppi deur griffin6 Eiertjies

Julle last minute mense wat geskiem het jy gaan kaartjies by die hek kan koop moet dalk vinnig heroorweeg. Daar is minder as koppi1000 kaartjies beskikbaar en die mense maak al heavy konvooi oppad soontoe. Hierie outjies in die foto saal heel moonlik hulle tente opgeslaan he in die volgende uur en begin konvooilooi.

Hieso is ‘n ‘n vinnige update:

OppiKoppi: Sexy Crooked Teeth festival heading for the first ever sell out in its 16 year history!

At the time of going to press it looks like 2010 might be a history making year for the Oppikoppi festival: unprecedented pre-sales means that on Thursday morning the festival had only a paltry 1000 tickets left which are moving fast.

A surprised sounding Carel Hoffmann (president for life for OppiKoppi / Hilltoplive) said that it was unexpected. “We actually thought the world cup might detract from the attendance this year but something clicked and there is more interest than ever before. We are really thankful for the support. It really feels strange to put out a “sold out” sign for the festival, for the first time ever. It is quite humbling to find our little brainchild and sideline rock n roll party being the centre of this frenzy. We never thought it would reach this level”.

Although in the past cash sales were allowed the massive pre-sales pick up just indicates that all the water and terrain logistics will be tested. Hence this press release and capacity call.

We will definitely look at upgrading some of the systems and stage areas for next year, but we have to also ensure that the fans and bands have a good time this year.

The single biggest constraint on the farm is water, so campers are encouraged to bring a bottle or two along. Or more beer.

Thank you very much for your support, we never thought we would actually send out a missive like this.

Long live rock ‘n roll.

See you in the dust!

You can buy the last few tickets from www.ticketbreak.co.za – remember to join them as a member first to make the process easier. For updates on ticket availability stay in touch on Twitter and Facebook

The OppiKoppi clan/crew/family.

Deel met jou tjommies!
griffinOppikoppi tickets amper uitverkoop

Comments

  1. bBruce

    Fok ouens ek weet julle is excited oor Oppikoppi maar dis nou genoeg elke fokken post vir die laaste twee dae was oor die kak. Dis nie so shithot nie. ek is seker julle kan aan ander kak dink om tepost.

  2. Author
    griffin

    Jy het geen fokken idee oor hoe excited ons is nie. Jy moet my nippels sien, dit bars al deur my broek. Fok jou, ons sit nog op.

  3. bBruce

    Ha Ha HA! Classic Griff!
    My fok tog gaan nou net asb. en gaan spyker iets wat jy sorry oor gaan voel elke keer as jy roompies op jou totter sit vir die volgende 2 jaar.
    Gaan rook goed wat jou Ma jou oor gewaarsku het as kind en gaan raak absoluut snotters! Gaan luister na kwaai musiek en kom terug met die sexy crooked kak uit jou/julle sisteme uit sodat ons weer die ou kickass watkykjy kan terug kry.
    Dank fok dit gebeur net eenkeer n jaar.

  4. EJagermeister

    Dankie tog dit was uitverkoop… Dink net hoe tos dit sou gewees het as so drip sou attend. Beter hy bly by die huis.

    Congrats Carel; logistics het gehou en soos altyd was dit ‘n jol. Mooi blommie!!! As julle my vrou se naam daar iewers in die stof kry, gee asb vir Reetah of BB om vir Teeaans te gee… ;-)

  5. ThinnLizzy

    Wat gat hier aan dat hier niks aan gaan nie?
    Ek't vanoggend eerste ding hier kom inlog want ek't gedink dalk het julle iets gepost oor Oppikoppi.  Ek reken dalk werk julle nog daaraan. Of dalk het julle julle self in dai kak doringboompies opgehang, jy moet mos eers die hele campsite onbos voordat jy enige tent of kak kan inrig. Of dalk is julle slimer as die gewone doos wat na so 'n naweek terug by die werk is? As dit die geval, fokken shot, dis clever.
    Hoe dit ookal werk, volgende jaar is ek daar, gots, ons was al amper veterane, maar toe besluit my pelle dis mos nou tyd om uit te skyf, te trou, babas aan mekaar naai, en al dai kak dinge wat groot mense doen. Behalwe ek.  Jarre, nee, al moet ek alleen soontoe gaan, dis fokkol, want by Oppikoppi is elke ou jou pel.

Gooi Comment