Oppikoppi knak ons.

Ons is nog besig om te huil en stadig vorentoe en agtertoe te wieg terwyl ons die kniee vashou. As jy in die meantime so paar lekker kiekies het van die naweek by Oppikoppi of so paar lekker one-liners, het lob dit oor na ons kant toe.

Ons sal seker so stadigaan probeer om 'n gallery of iets aanmekaar te sit, maar dis maar moelik met die snot en die bloed wat heeltyd oor die keyboard spuit.

OK, ons moet nou eers weer wegstrompel. En verder gaan huil.

Huuuuuuh! Snork-snork!

*ruk-skouer-pisgril*

huilerig

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in oppikoppi. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

11 Comments

  1. Ara
    Posted August 10, 2010 at 3:39 pm | Permalink

    Faaauuwk, my breins wil nie recover nie. I'm getting too old for this shit.

  2. buddhaZA
    Posted August 10, 2010 at 3:56 pm | Permalink

    HAHAHAHAH het gereken dis die rede vd doodse stilte op die site vandag.. GL. sal once volgende jaar saam kreun vd pyn ftw/l. 

  3. appel
    Posted August 10, 2010 at 4:01 pm | Permalink

    ja nee ek stem daar. Mens het n serious vacation nodig na Oppi. Die jaar was uiters befok though, so ek sal maar met liefde met die aanhoudende kopseer, sinus, bloed bene en stof deal.

  4. Pietbril
    Posted August 10, 2010 at 4:02 pm | Permalink

    Eina,   alles is seer.   Was weer vet pret.  Goed om te weet ek was nie die enigste alkoholgedrewe motherless zombie by Wedding DJ's nie.    Oppifokkenkoppi!!!!!!!!
     

  5. Bos♫AaP
    Posted August 10, 2010 at 5:28 pm | Permalink

    Maak nog 'n aap… Dan sal jy lekker slaap.

  6. Fanbelt
    Posted August 10, 2010 at 6:22 pm | Permalink

    Ek’t my kont geswik by die Koppi. Het iemand ‘n kontstut te ruil vir ‘n coolbag vol stof?

  7. Bossie
    Posted August 11, 2010 at 1:57 am | Permalink

    My Buddy Nico aan SABC nuus oor hoekom hy elke jaar koppi toe gaan:”Man, Francois het nou al 17 oppikoppis gedoen, en ek nog net twaalf. Ek probeer hom inhaal maar hy kom elke jaar, so nou kom ek maar vir die brandewyn, die caviar, die couscous en Jack Parow!”. En hulle het dit net so uitgesaai.

  8. willem
    Posted August 11, 2010 at 2:09 am | Permalink

    Ek was gelukkig 'n student in die ou za  Ons het alles gedoen en probeer, maar ons was nooit jammer gatte nie, more was net nog 'n nuwe dag met nog mootlikhede en nog drank. WIL VOORKOM OF JULLE VAN OOM JULIUS SE SKADER IS , LE LAAG EN WEES STIL. JAMMER GATTE,POESLEKKERS. EK IS REGTIG JAMMER DIT IS WAARHEEN DIE LAND OPOPAD IS, NIE EEN MOEG MOER KAN EERS MEER 'N BIER OF DOP VAT SOOS 'N MAN NIE , ALMAL WORD NET JAMMER VIR HUL SELF. PATETIESESE MA NAAIERS, verskonig om weg te bly van die werk. Maak eerder soos die masas en staak, los die kak verskonings,WORD 'N MAN JOU MA NAAIER EN GAAN WERK MER 'N BABBELAS
     
    DANKIE EK IS EN WAS NIE SO .sit maar weer agtersevoor op die bakkie om hare te kam. dis waar die ballas verlore gegaan het , almal kyk agter toe, met die hare in hul oe, die gaan nie oor politiek nie , maar as party snare eendag hulle vingers uit hulle oe , nuse holle, ens haal sal die areme poeste se koffie koud wees en hulle koekies weg. 

  9. willem
    Posted August 11, 2010 at 2:19 am | Permalink

    Fan belt , is jy manlik of vroulik?, Dit wil ook voorkom of jy al 'n paar jare agter die rug het, weet jy nog nie 'n mens kry plat belde nie, vir al die heeltemal deurgewerkde pulleys (poeste in jou geval) Jammer sus

  10. Lest
    Posted August 11, 2010 at 7:49 am | Permalink

    My stem is gebroke, ek is gebroke, my wallet is broke …. lets do it again!!!! alle bobejantjies klap julle hantjies!! 
    ek hoor nog iemand sê: Dude, where's freedom str of waars boom …. WAARS MY TENT … good times 

  11. Appel Peer
    Posted August 11, 2010 at 11:27 am | Permalink

    Dis soos 'n blur, dit het so vinnig gekom en gegaan.
    Gelukkig het ek baie foto's geneem – paar lekkeres van dose wat trip op pille en met bome praat en in hulle broeke kak en 'n paar van die Bakgat crew en so paar van my holhare.
    So ja, foto gallery is 'n goeie idee!

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">