Een van die Watkykertjies, Clint, het al hierdie fail in een dag afgeneem in Snor City.
Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- JagsJannie on Huiswerk is fokken moeilik
- JagsJannie on So paar Idols 2012 contestants
- JagsJannie on Die Antwoord op David Letterman Show
- Skippie on Huiswerk is fokken moeilik
- Chielie on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Dirk Diggler Diktros on So paar Idols 2012 contestants
-
-












8 Comments
Maar julle weet mos in Snor City is Ingels 'n fokken "foreign language!!!" Die onnosel moer wat nie kan wiskunde doen nie is seker Julius Malema se boetie…
luister wats fout met die eerste prent?
HAHA! Kan iemand dalk vir GAWIE bel en hom vertel dat een van sy grootouers n dom poes was? Ek dink hy sal appreciate as ek bel nie :P
Dikpiel, ek skiem dis iets met Headline en first act te doen.
Ma ok, ek dink Afrikaanse poepholle wat so met ingils struggle is ma bietjie gestrem, maar wat van die countless Ingelse wat nog meer struggle met Afrikaans? Is hulle ok dan nie dom poeste nie?
Ek stem saam met Faan. Ek dink ons engles is fokken 10 keer beter as hulle Afrikaans.
Hey Dikpiel en Faan,
Die groot issue met die eerste prent is die feit dat helfte van die komediante op daai line-up se name verkeerd gespel is en Darren Maulle s'n twee verskillende maniere. Vir die rekord dis Joey Rasdien, Al Prodgers en Mel Miller (Glo my, hy's 'n bedonderde joodse omie – hy kak in sy broek as hy sien hy's nou sommer afrikaans) Die poster is op by Champions in Silver lakes. Lyk my iemand het weer halfies op 'n plastiek sakkie saam met Pedri gegaan voor hy daai ding geprint het. Dank fok ek's nie op daai line-up nie. Ek sou seker Anus Bummer gewees het.
Dit fok my rerig af as komediant as nie eers die eienaars van 'n venue ons name kan regkry nie - g'n wonder ek leef van two minute noodles en draadtrek nie!
Ja Anus, ag ek meen Hannes, sorry kon myself nie help. Eks eintlik StephAnus so ek mag spot. Ek het bedoel dis iets met die comics te doen. Gedink dis spelfoute, ma ken nie daai dudes nie. Behalwe Mel. Skews my ignorance. Ma wat verwag ons in die not so new SA? Standaarde are a slippiong. ( aspris sic ) met die Miekshit generasie.Moer hul spel vir kak.Ma die ou omies ok ma, so whats new?
Ek is nou die dag in 'n groentewinkel om so paar goedjies te koop. Ek sien toe die <i>Lank Soft</i> kakpapier daar en koop dit toe omdat ek nie lus was om nog by Pick 'n Pay te stop vir dit nie. Die papier is so fokken dun jy moet versigtig afvee, anders sit jy met jou vinger in jou hol.