As ons geliefde regering hierdie video sien, gaan hulle eers dwarsdeur hulle Armani broeke kak en dan onmiddelik 'n Intwerweb Tribunal stig om die internet te police omdat hulle nie van social comment vibes uitmaak nie.
Thys Nywerheid het nogal 'n goeie job gedoen met die tune. Ons weet nie of hulle dieselfde outjies is wat die video gemaak het nie, maar ons sal seker van hulle hoor kort voor lank. Maybe was dit 'n dronk Zapiro? You'll never know.
Nice dat die video ge-dedicate is aan Lucky Dube ook.
Checkittyt, daar is heel sexy dansmoves ook:
(shot, Martin)





6 Comments
Agents! Bloody agents!
Poes cool video. Fok, 'n president wat kan jive soos JZ verdien alle die vroue wat hy kan hanteer
Shot Martin. Lekker video daai. Hoop ons sien gou weer iets nuut van Null ook!
Fok maar daai ou kan sy voete beweeg.
Haha al wat ek raak gesien het is zuma se "wives" haha kak REG!!!
Eish, that Jacob Zuma he is da black Michael Jackson.