Liewe Suid-Afrikaanse band. Hier is vir jou raad.

In Spec-takel deur griffin6 Eiertjies

hierdie_microphone_is_in_elke_poeslike_SA_music_video

griffinLiewe Suid-Afrikaanse band. Hier is vir jou raad.

Comments

  1. Trespassa

    Hahaha! Hum ja, die arme musos dink mos dit gee hulle instant star quality as hulle 'n 55SH voor hulle pastei-gate het…
    Sorry okes, Elvis has left the building in 1977!

  2. joumasakvirrenosters

    Liewe kykerwetterkies, mederenosters, sekslose seekoeie. 
    Kou my krusty Kaptein Kangaroo onderbroek.

  3. Piele

    Yo, check uit Die Gustons
    Rock&Roll moederfokkers
    Dis wat ons kort

  4. FOKKER

    Check uit DIE GUNSTONS mense
    Hulle sukkel nie met kak soos daar bo nie.
    Rock & fokken Roll!

Gooi Comment