Huisgenoot – 1969

Hiermee n foto uit n fotoverhaal "Bergspits van vrees" uit n huisgenoot van 1969.

bergspits van vrees

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Uncategorized. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

24 Comments

  1. Muis Moles
    Posted August 19, 2010 at 10:18 am | Permalink

    Steve Hofnar se toppies?

  2. BALLAS
    Posted August 19, 2010 at 11:48 am | Permalink

    Joost en Amor..?

  3. Leeuballas
    Posted August 19, 2010 at 12:57 pm | Permalink

    Wat se jy vir `n vrou met 2 blou oe?  Niks, jy't mos klaar gepraat.

  4. fief
    Posted August 19, 2010 at 1:50 pm | Permalink

    pappa het gepraat

  5. MariusBenoniBreker
    Posted August 19, 2010 at 1:52 pm | Permalink

    hehe- 69…

  6. ThinnLizzy
    Posted August 19, 2010 at 1:52 pm | Permalink

    Dalk het sy Pappa gevra of hy haar sal ry soos 'n rodeo perd, maar sy voorvel was nog eina na Poppie op kantoor hom gou-gou lunch-tyd gepoets het. En toe tune sy hom hy like dit dan so wild in die bed, Wat's nou sy kak? En toe gee hy haar 'n snotklap om die subject te change…sy mag nie weet van Poppie op kantoor nie.
    Jarre dis intruguing. 

  7. Posted August 19, 2010 at 3:21 pm | Permalink

    MY LIEWE POES NOU BEGIN JY LUISTER "SLET" PA PRAAT NIE WEER NIE!!!!!!!!!!!!!!
    HA HA HA

  8. poepin'nvisblik
    Posted August 19, 2010 at 3:23 pm | Permalink

    ThinnLizzy, het jy 'n affair? Jy maak my bekommerd man. Ek neem nou aan die foto is geneem voor die vroue hul bras verbrand het – net om dit maar weer die volgende dag aan te trek . Ek reken sy het te lank gevat om daai toebrooidjie te maak, of het sy dalk die tamatie op die brooidjie vergeet.

  9. ThinnLizzy
    Posted August 19, 2010 at 3:44 pm | Permalink

    Nee, ek't nie 'n affair nie. Ek sit net hier en trip in my moer af, so ek like om 'n storie lekker dik te maak vir julle plesier, hak-hak-haaa.
    En sy't vergeet om sy bier ook koud te hou.

  10. ThinnLizzy
    Posted August 19, 2010 at 3:47 pm | Permalink

    Nee, ek't nie 'n affair nie.  Eintlik sit ek hier & trip my kont af, so my hallusinasies laat my dinge sien wat nie daar is nie, of is, dunno.
    En sy't vergeet om vir Pappa bier te koop toe sy 'n brood en koerant by die cafe moes kry.

  11. barbarossa
    Posted August 20, 2010 at 3:59 am | Permalink

    Jirrrre

  12. Jood
    Posted August 20, 2010 at 7:10 am | Permalink

    Dis hoe jy ontslae raak van Suzette Bridges!

  13. Gurts
    Posted August 20, 2010 at 8:38 am | Permalink

    Dis nou wa die original PK vandaan kom….

  14. Tampax
    Posted August 20, 2010 at 8:39 am | Permalink

    Dis die voorhuis nie die fokken kombuis!! Trug Slet!!! Voor ek jou weer blaai!

  15. Gurts
    Posted August 20, 2010 at 8:40 am | Permalink

    Heigent Hert… !!!Is dit nie Michael Douglas daai nie….. Shoe hy lyk al van laaaaankal af kak…

  16. Muis Moles
    Posted August 20, 2010 at 9:22 am | Permalink

    Sy: Die buurman se my kaaskoek is die lekkerste wat hy nog gehad het.
    Hy: Slet!

  17. Muis Moles
    Posted August 20, 2010 at 9:23 am | Permalink

    Sy: Die tandarts het my vandag seer gesteek.
    Hy: Slet!

  18. manbearpig
    Posted August 20, 2010 at 9:24 am | Permalink

    dis waar die naam hoerklap vandaan kom!

  19. Michelle
    Posted August 20, 2010 at 9:46 am | Permalink

    Sug…

  20. Dee
    Posted August 20, 2010 at 11:02 am | Permalink

    kom ruik my vingers, ek was nou net by jou ma!

  21. Moeg gewerk
    Posted August 20, 2010 at 1:26 pm | Permalink

    Check hy gee haar 'n wat kyk jy poes klap.
    toeka se tyd het die mans hul vrouens so gemoer in Welkom met die midel en ring vinger bymekaar W.

  22. V-Bone
    Posted August 20, 2010 at 2:23 pm | Permalink

    PK – Since 1969

  23. Bullperd
    Posted August 20, 2010 at 4:05 pm | Permalink

    Sy: Mag ek saterdag saam gaan loftus toe pappe?
    …………..
    ………..Slet 
    Pappa: Jy weet dit is nie n plek vir vrouens nie, jy hoort kaalvoet en swanger by die huis.
    Gevolg van sy aksie: Geweldige lekker middig by die game deurgebring. sy toebroodjies en ingespuite lemoene is vir hom gepak  en mamma het in haar bestes vir hom gewag to na 12 toe hy terugkeer van Flamingo's af.
    "And they all lived happly ever after.

  24. dikzol
    Posted August 27, 2010 at 10:31 pm | Permalink

    Sy: "Nee my man, willie het rerig net die pype kom boor"
    Hy: "Slet!" (KLAP!!!)
     

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">