Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Wilbur Like Smith on Ramfest is glo van die duiwel
- Ter on Ramfest is glo van die duiwel
- iemand on Ramfest is glo van die duiwel
- Henno Kruger on Ramfest is glo van die duiwel
- Sean Schwartz on Ramfest is glo van die duiwel
- Smith on Ramfest is glo van die duiwel
-
-





Hot dog, we have a weener!
Die Funky Fridge kompetisie is nou gesluit vir votes en ons het hulle gekontak om ons die name van die wenners te gee.
Soos julle uit die votes kan sien, gaan die drie pryse onderskeidlik na nommers twee, drie en vyf toe. Ons sal die name more plaas saam met die wenner se designs.
Baie geluk outjies, julle kry die details more. In die meantime kan jy nog steeds jou eie designs vir Funky Fridges stuur as jy 'n kief vinyl op jou yskas wil looi of jy kan van hulle bestaande templates af bestel.
En shot ook aan hulle vir die moerse kief pryse wat hulle beskikbaar gestel het vir die kompetisie. Ons het kak baie votes ingekry, so thanks vir al die Watkykertjies ook. Ook spesiale dank aan die orrelis en die tannies wat tee verskaf na die diens.
Amen.
Watter funky fridge wen?
Total Voters: 1,473