Juffrou vra vir die klas: "Watter soort groente laat 'n mens se oë traan?"
Jannie se hand is eerste op. Juffrou: "Ja Jannie, wat is dit?"
Jannie: "'n Aartappel, juffrou…"
Juffrou: "Nee Jannie, dit is 'n ui!"
Jannie: "Dis baie duidelik Juffrou is nog nooit met 'n aartappel op die fokken ballas gegooi nie."
(ingestuur deur Henry)
Hierdie post is 169 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,207,216 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
FOKKEN SNAAKS !