Gatiep & Meraai overdose

#1.
Gatiep lê in die hospitaal na 'n ernstige ongeluk. Hy vra vir die dokter: "Sal ek darem kan kitaar speel?" "Ja" sê die dokter. "Dis fokken great" tune Gatiep, "want ek kon nog fokken nooit nie!"

#2.
Meraai loop in die straat met ´n baie stywe jeanpant. Gatiep: "Meraai, is djy nie bang vi Fauna & Flora nie?" Meraai: "Never! Hoekom?" Gatiep: "Omdat djy daai arme parratjie so wurg!"

#3.
Gatiepie loop Meraai raak. "En nou Meraai, die wit v-nek jersey?" "Nai, die v staan vir virgin, maar moenie worry nie, disse fokken ou jersey!"

#4.
"Edelagbare, ek was in die telefoonhokkie besig om met my cherry te gesels toe die klaer my met geweld daar uitpluk."
"Toe word jy so kwaad dat jy hom slaan?" "Nee, edelagbare, dis eers toe hy my cherry ook uitpluk dat ek hom gepoes het!"

#5.
Meraai loop straataf met ´n matras op haar kop. Gatiep: Wa gat djy met djou furniture? Meraai: Hierie is g´n office furniture nie. Dis my workshop!

#6.
Regter: Hoe kan jy onskuldig pleit as 5 persone jou sien steel het? Gatiep: Djou Honour, ek kan thousands mense bring wat my nie gesien steel het nie.

#7.
Meraai vang Gatiep met 'n los vrou in die bed. Sy gooi hom van die vierde verdieping af en skree: "Jou blêrrie insek! As jy kan steek dan kan jy fokken vlieg ook!"

#8.
Meraai aan Gatiep na seks: "Jong jy het ook maar 'n ou klein kitaartjie!" Gatiep: "Ja maar ek het nou ook nie geweet ek moet vanaand in die City Hall perform nie!"

#9.
My bra, Gatiep is nie available nie. Los djhou naam en djhou nomma en ek stuur vir djhou a "please call me".

#10.
Juffrou vra vir Gatiep: Jou ma het 4 aartappels, julle is 9 kinders, hoeveel aartappels gaan elkeen kry? Gatiep: My ma's nie 'n doem poes nie, sy maak mash!

#11.
Die Regter kyk vir Gammat in die oog en së: 'Dis nou die sesde jaar na mekaar dat jy in my hof in die beskuldigdebank staan.' 'Djou honour,' së Gammat, 'djy moenie vir my kom blame omlat jy nie promotion kan kry nie.'

#12.
Gammat word aangekla dat hy vir Meraai 'n bitch genoem het. Tydens kruisverhoor sê Gammat, 'Djy't da' boe oppie balcony gastaan, en ek da' onner innie straat.' 'Ja,' së Meraai. 'Daar was mos baie anner mense by djou da' oppie balcony,' së Gammat. 'Ja,' së Meraai. "Nou hoe wiet djy dan ek het met djou gapraat?' 'Omlat ek die enigste'bitch' daar was,' së Meraai.

#13.
Die skip land in die hawe en Meraai is soos blits teen die trapleer op. Gammat kyk haar so van onder af. "Haai meraai, djy't dan nie underwear aan nie!" Meraai: "So what? Dra djy miskien earplugs as djy Nico Malan toe gaan?"

#14.
Gatiep sleep 'n tou die straat af en loop verby Maraai. Maraai sê vir Gatiep, Hoekom sleep jy die tou? Gatiep sê, want as ek hom stoot val ek die heel tyd oor hom.

#15.
Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak met "gewig" en "massa". Gatiep se antwoord: My pa sê vir my ma, "Djy moet gewig veloer djou vetgat". My ma antwoord, "Djou massa poes!"

#16.
Gatiep was ses maande lank op die see. Die oomblik toe hy in die Kaapstadse hawe voet aan wal sit, sien hy Meraai en doen 'n naai met haar. Die volgende dag is hy terug see toe. Toe hy uiteindelik weer op land is, loop hy weer vir Meraai raak, en sy word sommer baie vriendelik toe sy hom sien, maar hy is woedend. "Jy het my laas crabs gegee, Meraai!!" "So? Wat het jy dan vir 15 rand verwag? Prawns?

#17.
Gammat vang 'n dip in die see, 'n brander lig hom hoog op en hy skree benoud: "Help, help! Help my Meraai, ek kannie swemmie! "Okei Gammat, calm down. Ek kan ook nie swem nie maar hoor jy miskien vir my so skree?"

#18.
Gatiepie: Meraai! Mar djy het darem baie spatare op djou bene! Meraai: Nei, dit issie spatare nie, dit is net die wiring na my hotplate toe!

#19.
Sannie koop eiers by Gatiep en bak 'n koek, sy kla by Maraai – Jou man se eiers is vrot. Meraai – JY LIEG MAN, hoe weet jy? Sannie antwoord: Kom ruik my koek.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Grapgat. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

6 Comments

  1. Vlam
    Posted August 26, 2010 at 2:04 pm | Permalink

    Gatiep en Meraai ry met Gatiep se nuwe Merc, elke 5Km stop Gatiep, klim uit en kyk onder die kar, Meraai strip toe haar moer en vra "Gatiep, wari fok is jou case?" Gatiep antwoord "Nee fok, enige ding wat so lekker ry moet n poes he!"

  2. Juan
    Posted August 26, 2010 at 4:51 pm | Permalink

    Gatiep: "Jou ma se p**s!"
    Meraai: "Hey!! My ma is dood!"
    (na so n rukkie stilte)
    Gatiep: "Jou ma se spook se p**s!"

  3. Joe Poose
    Posted August 28, 2010 at 10:32 am | Permalink

    Gatiep en Meraai koop n snoek en klim op die bus. meraai: ‘wat maak ek mettie vis?’ gatiep: ’sit dit tussen jou bene’ meraai: ‘nee mar dit ga mos stink!’ gatiep: ‘moenie worry nie , die vis is klaar dood’

  4. farieda
    Posted May 2, 2013 at 8:12 pm | Permalink

    its all cool

  5. farieda
    Posted May 2, 2013 at 8:29 pm | Permalink

    Gatiep en maraai sit voor die die TV, Maraai hoekom is die die screen so klein Gatiep- vir Maraai die isie jou big screenie nou hou jou bek en maak toe jou focken bene!

  6. MaRtIe
    Posted October 15, 2013 at 9:23 pm | Permalink

    Maraai gan dood … gatiep sit dronk op haar graf en se "maraai , as djy trugkom , sal en nooit weer n druppel drank drink nie ! " daar pop toe n klein mol op lanks maraai se graf … gatiep spring op ,  bliksim die mols hoopie plat en se " jinne maraai kan djy nie  grap vat nie !!!!!"

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong> <font color="" face="" size=""> <span style="">