Dawie Die Kabouter
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Hier is vir jou iets om in jou lunch break te doen. Kry almal by jou desk. Sit jou speakers poeshard en sing saam.
Ek is Dawie, ek is 'n slim kaboutertjie
En met kruie uit die grond maak ek jou gesond
Ek's die sterrrrrkste!
Vir my is al die trolllle bang
Want hul weet hul moet pasop, ek sal hul sommer va-hang!
Ek woooooon in die worrrtels van 'n boom, dit is waaaaaar!
Loop saggies as jy sta-hap, jy kan dalk op my tra-hap.
En Flits is my vos en so vinnig soos blits
En ek droom. Ek kan die mooiste droooooome drooooooom.
Ek is Daaaaaawie!
Die Kabooooooouter!





13 Comments
Ek wil ook die wortels rook wat Dawie rook.
Ag jirre, ek het altyd gedog dis Fritz en nie Flits nie.
gooi bietjie hierdie een op vir download toe asseblief ouens?
Fok, ek check nou eers ''View Source'.
Ek sal nes hy ook die mooiste droooome droooooooom as ek ook van daai kruie in die kan hande kry…..lmga, thanks vir die trip down memory lane
Ek sweer Dawie was ñ stoner.
Dawie is ‘n poes!
Nee K_k, ek jy is een. Dawie is 'n yster.
dawie is n poes op shrooms.
Waar is: ek is kleiner as jou duim, as jy my wil meet?
Haaaaaa die source is befaaaaaaaaak
Dis nou fokken skerp – ek het kompjooter tos in die 80's geswot en kan in machine code en Pascal program, maar hierrie moderne shit is soveel cooler…ek sukkel klaar my moer af om amper 600 Web pages almal deur te gaan nadat ek die WKJ goudmyn ontdek het, nou moet ek weer oor begin om die "bron" van elkeen te check…
OK nou spec ek ook bietjie van HTML…beginsel is soortgelyk aan die fokken grotbewoner-vlak DOS tos wat ek geleer het, maar julle gelukkige moerskonders kan wegkom met sulke shit vandag – in my dae mag mens nie eers jislaaik gesê het sonder om 'n kontklap of 'n skorsing by die lektor te kry nie, wat nog van poesprentjies wegsteek in jou code…