Dronkgatte try tent opslaan

In Fokken Zef Videos, Oppikoppi deur griffin10 Eiertjies

Hierie ouens kon net sowel die naweek by Oppikoppi gewees het. Fokken vuil geboost.

(shot, Jacques)

Deel met jou tjommies!

    griffinDronkgatte try tent opslaan

    Comments

    1. Jaco

      Ek kannie eers n fokken tent opslaan as ek nugter is nie

    2. Xse

      haha fok bras…..hulle moet gepil ook wees, jys nie so poes dronk van net drink nie of dalk dink ek dan maar net eks dronk partykeer!

    3. Trooper

      Ek se-kont-deer X se teorie.

      Dit lyk of die oukies n hele donnerse boks voltarens gecrush en gerook het, en toe afgewas het met tequila (of iets wat soortgelyks kak proe).

    4. spookmonster

      Reel 1 van koppi, slaan tent op as jy daar arriveer! anders slaap jy nie in n tent nie!

    5. JC

      Ek skiem die brahs doen fkn goed!!!!Ek het sondagoggend  so 10:00 by die bar met 2 anner brahs gechat, hulle tent was toe nogsteeds in hulle kar!!!!!!!!DIE LEWE IS HARD MY BRAHS, MAAR OPPIKOPPI IS HARDER!!!!VREDE

    6. Jacqueline

      my hell hy was van hulle toll af lol sy jou leer sitt dit tent op en dan gaaan drink jy lol 

    7. koekiekrummelkont

      vok daai dikgat lyk of hy try draak trek op n song daar!!!! vokkit en dan staan en kyk die mense nog hoe maak hulle hulle naam nog meer doos!!!! hahha vkn waisted bra's,

    8. Juri

      Wa ha haaaa. Dis poessnaaks. Hulle't probably maar net opgegee en verder gaan spuit tot hulle uitpas, scheme ek.

    9. willem

      Die fokof ons sing het nie voor daai tent gehang nie

    Gooi Comment